13 research outputs found

    Verslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983

    No full text
    Een van die sleutel-ystertydperkterreine in suidelike Afrika is Mapungubwe. Die terrein is~ rotskoppie met heelwat bewoningsoorblyfsels op die kruin daarvan sowel as op die omringende valleivloer, veral aan die suidelike voet van die kop. Die terrein het sy bekendheid te danke aan goue voorwerpe wat in die eeue-oue grafte van mense op die kop gevind is, juis toe die Zimbabwe-bouvalle die aandag van talle binnelandse en buitelandse geleerdes op die plaaslike ystertydperk gevestig het. Mapungubwe asook verskeie ander argeologiese terreine is gelee op die plaas Greefswald. Twee van die ander terreine is oak belangrik, naamlik die ystertydperkterreine K2, wat naby Mapungubwe gelee is, en die Suidelike Terras wat aan die suidelik voet van Mapungubwekop gelee is. Mapungubwekop en die Suidelike Terras is gelyktydig deur dieselfde gemeenskap bewoon. Dit is duidelik dat kontemporere en verwante gemeenskappe elders op Greefswald en op die omliggende plase in die Limpopovallei voorkom. Hoewel die bogenoemde drie woonterreine saam met die talle ander in die gebied deel vorm van 'n groot middelystertydperkkompleks in die Limpopovallei, is die Greefswaldterreine tans die belangrikste navorsingsterreine in hierdie prehistoriese kultuurkompleks.Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2022http://explore.up.ac.za/record=bhttps://univofpretoria.on.worldcat.org/oclc/93487432

    Die Kulture van Greefswald : 'n argeologiese studie van die Ystertydperkkulture op die plaas Greefswald

    No full text
    Argeologiese studie van die Yster-tydperkkulture op die plaas GreeefswaldDigitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2021http://explore.up.ac.za/record=

    Die Kulture van Greefswald : 'n argeologiese studie van die Ystertydperkkulture op die plaas Greefswald. / Deel I.

    Get PDF
    Hiermee word 'n verslag aangebied van die argeologiese navorsing wat van 1971 tot 1973 op die plaas Greefswald gedoen is en die verwerking van die materiaal wat daar ingesamel is. Die navorsing is onderneem met die doel om die gegewens in verband met die vroeëre kulture op Greefswald aan te vul en verder ook die kennis in verband met die ystertydperk in suidelike Afrika uit te brei.http://explore.up.ac.za/record=

    Efficacy and tolerability of pantoprazole 40 mg versus 80 mg in patients with reflux oesophagitis

    No full text
    Background: Pantoprazole is a substituted benzimidazole which is a potent inhibitor of gastric acid secretion by its action upon H+,K+-ATPase. Methods: Pantoprazole 40 mg and 80 mg were compared in a randomized double-blind study in 192 out-patients with stage II or III (Savary-Miller classification) reflux oesophagitis. Patients received either pantoprazole 40 mg (n = 97) or pantoprazole 80 mg (n = 95), once daily before breakfast for 4 weeks. Treatment was extended for a further 4 weeks if the oesophagitis had not healed. Results: After 4 weeks complete healing of the reflux oesophagitis was seen in 78% of protocol-correct patients given pantoprazole 40 mg daily (n = 86), and in 72% in the 80 mg (n = 87) group. The cumulative healing rates after 8 weeks were 95 and 94%, respectively (P > 0.05, Cochran-Mantel-Haenszel), and time until healing of oesophagitis comparable in both groups. Differences between doses were also not significant in an intention-to-treat analysis. Both dosing schedules were well tolerated and the patients experienced remarkable symptom relief. No adverse event or changes in laboratory values of clinical significance could definitely be ascribed to the trial medication. Conclusion: The 40 mg pantoprazole dosage is comparable to 80 mg in reflux oesophagitis, both in efficacy and tolerability.Articl
    corecore