34 research outputs found

    Oor die koninkryk van God

    Get PDF
    As Johannes die Doper spreek van die koninkryk van God wat naby gekom het (Matt. 3 : 12) en Jesus dat die koninkryk inderdaad gekom het (Matt. 12 : 28; Luk. 11 : 20; 17 : 21), spreek hulle oor ’n saak wat eers ver was en nou naby is, en wat eers nie was nie of elders was en nou gekom het

    A massive rock and ice avalanche caused the 2021 disaster at Chamoli, Indian Himalaya

    Get PDF
    On 7 Feb 2021, a catastrophic mass flow descended the Ronti Gad, Rishiganga, and Dhauliganga valleys in Chamoli, Uttarakhand, India, causing widespread devastation and severely damaging two hydropower projects. Over 200 people were killed or are missing. Our analysis of satellite imagery, seismic records, numerical model results, and eyewitness videos reveals that ~27x106 m3 of rock and glacier ice collapsed from the steep north face of Ronti Peak. The rock and ice avalanche rapidly transformed into an extraordinarily large and mobile debris flow that transported boulders >20 m in diameter, and scoured the valley walls up to 220 m above the valley floor. The intersection of the hazard cascade with downvalley infrastructure resulted in a disaster, which highlights key questions about adequate monitoring and sustainable development in the Himalaya as well as other remote, high-mountain environments

    ’n Oriëntering in breë trekke: Begrips- en plekbepaling van die koninkryk van God t.o.v. en in verhouding tot die uitverkiesing, die kerk, die verbond en die maatskappy

    No full text
    Die bedoeling van hierdie oriëntering in breë trekke (op besonderhede gaan ander referente in) is veral ’n poging tot die bepaling van groothede wat die Bybel ons gee (in die koninkryk van God, verbond, kerk en maatskappy het ons met groepe of groeperinge mense te doen) en hulle plek, vorm en bedoeling vir sover dit die mens, en met name die gelowige, in sy verhouding tot God aangaan. Dat hierin van die uitverkiesing in Christus uitgegaan en daarop telkens teruggekeer word, spreek vir die gereformeerde teoloog vanself

    Prinsipiële riglyne rondom die begrip korrespondensie in sy ontwikkeling tot op hede

    No full text
    By die soek na kontak in die kerklike sfeer, moet ’n kerk daarop uit wees om Christelike gemeenskap met die ander te verkry op die basis van die waarheid. Binne die eie kerkverband moet die gemeenskap met mekaar geoefen word; sonder hierdie gemeenskap hou die kerk op om kerk te wees

    Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik

    No full text
    Vir die bepaling van die stand en vir 'n gesonde uitbouing van die gereformeerde Teologie in Suid-Afrika, het 'n herwaardering van die teologiese arbeid van Abraham Kuyper noodsaaklik geword. Omdat ons in Suid-Afrika vir "n groot deel vry gebly het van die leergedinge in Nederland, waarin, soos ons weet, die gedagtegange van Kuyper in belangrike mate 'n rol gespeel het, en omdat ons enigsins op 'n afstand staan, behoort ons te kan bydra tot 'n nugtere perspektief op die ontwikkeling van die gereformeerde Teologie deur onsself rekenskap te gee van die teologiese arbeid van Kuyper

    Neo-marxisme in die kerklike lewe

    No full text
    Dit is makliker om oor die teologiese en filosofiese aspekte van die neo-marxisme te spreek as om iets oor die openbaring en toepassing daarvan in die kerklike lewe te sĂŞ. Ek beweer dit sonder refleksie op die hoofbestuur wat my hierdie taak opgedra het of op prof. Floor wat hom op uitnemende wyse van sy deel van die taak gekwyt het, al is dit die maklikste deel. Maar ek beweer dit omdat ek al lesende en studerende oor die saak gestuit het teen die verskynsel dat die dinge op die teologiese Ă©n kerklike terrein so vervleg is, dat die neo-marxistiese invloed dikwels moeilik uitkenbaar is

    Die eenheid van die lewe en politici kontra akademici

    No full text
    Die verklaring van die 29 alcademici oor die kleurlingvraagstuk het oor die algemeen sterk afwysende reaksie uitgelok van sommige politici, ministers en politieke party-koerante. Vir my was hierdie reaksie nie heeltemal onverwags nie
    corecore