1,384 research outputs found

    Epistaxis in children: approach and management

    Get PDF
    No Abtract

    Die opleiding van stads- en streekbeplanners in Suid-Afrika

    Get PDF
    Agtergrond en die huidige posisie Die eerste kursus vir die opleiding van beplanners in die Republiek van Suid-Afrika is twintig jaar gelede aan die Universiteit van die W itwatersrand ingestel. Sowat agt jaar gelede het die Universiteit van Natal met ’n soortgelyke kursus begin en twee jaar daarna het die Universiteit van Pretoria hulle voorbeeld gevolg

    EXPEDITED PCR WITH STIRRING

    Get PDF
    Disclosed are an apparatus and methods for rapid amplifi cation of nucleic acids . More particularly , the present dis closure relates to an apparatus for mixing a reaction solution during amplification of nucleic acids and to methods for amplifying nucleic acids . Also disclosed are methods for lysing cells in a sample and amplifying nucleic acids

    Die F.A.K. en die toekoms

    Get PDF
    Waar die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vanjaar sy veertigste bestaansjaar gedenk, is dit seker gepas om hierdie beskeie toekomsblik te bind aan ’n rigtingbepalende terugblik. In die notule van die Uniale Taal- en Kultuurkonferensie wat op 18 en 19 Desember 1929 in Bloemfontein gehou is, lees ons: „Geesdriftige kultuurstryders hou krygsraad, krygsraad vir meer stelselmatige strydvoering… Leemetfordskote en konsentrasiekampe om die nasie te oorbluf

    Die Middeleeuse Opvattinge oor Rente en Handel.

    Get PDF
    Dit is opmerklik hoe baie bedryfsekonomiese geskrifte sedert die 20 eeu die aandag vestig op die nuwe houding wat deur die ondernemer teenoor die verskillende elemente in sy onderneming ingcneem hehoortte word, nie alleen teenoor die ekoriomies-tegniese nie, maar veral ook teenoor die menslike element

    Die monopolievorming in die diamantontginningsnywerheid van Suid-Afrika

    Get PDF
    Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid baie veranderinge ondergaan

    Information technology: blessing or curse?

    Get PDF

    Cytogenetical studies of three Vitis species

    Get PDF
    The aim of this study was to determine the genomic relationship between Vitis vinifera, V. rotundifolia and V. rupestris. The hybrid between V. vinifera and V. rotundifolia (RT88-2) was almost sterile, whereas the hybrid between V. vinifera and V. rupestris (RP88-14) was fertile. A low percentage (0.52%) of the F1 hybrid (RT88-2) seed germinated, provided that V. vinifera was the seed parent. The result of this one way ability to cross could possibly be attributed to the incompatibility between the cytoplasm of V. rotundifolia and the chromosomes of V. vinifera. The F1 hybrid RT88-2 had 39 chromosomes of which 19 were derived from V. vinifera and 20 from V. rotundifolia. The homology differs between the genomes of V. vinifera and V. rotundifolia. The sterility of the F1 hybrid was chromosomal and was reflected in the abnormal meiosis and lower chiasma frequency. The F1 hybrid RP88-14 had normal meiosis and a chiasma, frequency similar to that of the parents. This could be attributed to the fact that the parents (V. vinifera and V. rupestris) have the same chromosome number and are closely related
    • …
    corecore