1,436 research outputs found

    Die gebruik van metode in die filosofie, spesiaal in die reformatoriese tra­disie 1

    Get PDF
    Die onderw erp van my voordrag, Die gebruik van metode in die fílosofie, verg ’n paar verduidelikende opinerkings vooraf. Ek dink u verm oed alreeds dat hierdie fomulering ’n versuikerde pil is om u in so ’n mate nuuskierig te maak dat una ’n heerlike vrye filosofiese ‘onderonsie’ gedurende die teepouse darem vir ’n tw eede sessie terugkeer. Want is dit nie twee smaaklike heuningdruppels nie: filosofie en sy metode’ en ‘metode in die Reformatoriese filosofiese tradisie'?! Veral as in gedagte gehou word dat in teenstelling met wat ’n mens sou verw ag, daaroor dié onderwerp as sodanig relatief maar heel weinig geskrywe is en word, selfs as die ‘Inleidings in die Metodologie’ daarby gereken word

    Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare

    Get PDF
    Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêreldbeskouing - en die alternatiewe in verskillende tale - selfs vir "wêreldbeelde", want is ook dit nie te spekulatief, generaliserend en religiegebonde vir die smaak van die moderne gesekulariseerde Weste en in elk geval met 'n tikkie Romantiek omstraal nie? Moet dit nie maar liewer om verleentheid te voorkom in 'n bergkassie van die Etiek buite sig gehou word nie

    H.G. Stoker as mentor

    Get PDF
    Woordeboeke omskryf mentor as ’n ervare en vertroude raadgewer, gids en leidsman, soos die vriend van Ulysses uit die Antieke verhaleskat. Die etimologie kan ons moontlik ook nog ’n skakel met denke bied. Die kemvraag is dus hoe H.G. Stoker as hoogsgeskoolde akademikus in sy beroep leiding gegee het, watter soort raad en waarskuwinge hy as kundige dosent aan sy studente gebied het, watter koers hy as ervare gids aangedui het - én hoe hy denkend uitvindinge gestimuleer het

    Prof. dr. H.G. Stoker (4 April 1899 - 16 Mei 1993)

    Get PDF
    Toe op 4 April 1899 te Johannesburg vir Pieter Stoker en Leentje Nienhuis 'n seun gebore is, sou niemand van die familie kon vennoed dat een van die oorspronklikste wysgere van die twintigste eeu in die wieg lê nie. Tot standerd 8 was Hendrik Gerhardus 'n leerling aan die Duitse skool in Johannesburg en daama aan die Potchefstroomse Gimnasium, waar hy in 1916 (eerste klas) matrikuleer. Begaafde onderwysers aan albei instellings het onmiskenbare vormende invloed op sy persoonlikheid gehad, soos 00k sy dosente aan die Literariese Departement van die Teologiese Skool op Potchefstroom, waar hy in 1917 die sogenaamde ‘Intermediate’ en in 1919 die B.A. graad aan die PUK. vir CHO met Sielkunde, Logika, Hollands, Engels, Latyn en Grieks as vakke in die finale eksamen verwerf. Twee jaar later word die M.A. graad in filosofie met onderskeiding deur UN1SA aan horn toegeken. Die jong student was bevoorreg dat onder andere dr. J.D. du Toit (Totius) wat die wysgerige klimaat in Nederland uit eie ervaring geken het, oorreed kon word oin 'n bepaalde aandeel aan sy vonning in die filosofie te neem. Op aandrang van sy vader verwerf hy ook die destydse O.I onderwysdiploma sodat, al is daar nie 'n olywepers soos vir Thales in 011 Griekeland in vooruitsig nie, daar darem vir 'n toekomstige filosoof 'n venster op brood en botter geopen mag wees

    Metabolic surgery: a concise overview and understanding of potential complications

    Get PDF
    Bariatric surgery, despite a relatively short history, has had a tremendous impact on the discipline of surgery. In addition, it has had a profound influence on the development of laparoscopic surgery and the treatment of the worldwide epidemic of obesity. Contrary to the expectations of the 1990s, that obesity surgery would converge into a single procedure, there has been a trend favouring the safest and least invasive surgery on the one hand, and a diligence towards the most effective and complicated surgery on the other hand. The latter, being the biliopancreatic diversion with duodenal switch, requires advanced laparoscopic skills and an experienced medical team. This review will focus predominantly on the laparoscopic Roux-en-Y bypass, a recognised procedure which is performed in 80% of patients going to theatre for bariatric surgery.Keywords: obesity, bariatric surgery, gastric bypas

    Bariatric surgery: risks and recommendations for the prevention of perioperative thromboembolism

    Get PDF
    No AbstractKey words: obesity; DVT; prophylaxis; surger

    The epidemic of childhood obesity

    Get PDF
    No abstract available

    Die operasionalisering van ‘n model vir die ontwikkeling van kliniese verplegingstandaarde

    Get PDF
    One of the requirements for a nursing model in any field of nursing is its practical implementation. The purpose of this article is to describe how the model for the development of nursing standards in a nursing service was implemented and evaluated An exploratory and descriptive research design was followed, with a simple pilot study during which 9 nurses were requested to give their view on the model. The model was successfully implemented in the nursing service of an academic hospital. Evaluation revealed that the implementation facilitated quality nursing, the resocialising of values and the professional and personal growth of nurses in that nursing service
    • …
    corecore