272 research outputs found

    Opinion Analysis: Bargaining in the Shadow of Equitable Apportionment

    Get PDF
    This master’s thesis concerns three different areas in the field of fault detection in photovoltaic systems.Previous studies have concerned homogeneous systems with a large set of parameters being observed,while this study is focused on a more restrictive case. The first problem is to discover immediate faults occurring in solar panels. A new online algorithm is developed based on similarity measures with in a single installation. It performs reliably and is able to detect all significant faults over a certain threshold. The second problem concerns measuring degradation over time. A modified approachis taken based on repetitive conditions, and performs well given certain assumptions. Finally the third problem is to differentiate solar panel faults from partial shading. Here a clustering algorithm DBSCAN is applied on data in order to locate clusters of faults in the solar plane, demonstrating good performance in certain situations. It also demonstrates issues with misclassification of real faults due to clusterin

    Massachusetts Versus EPA: Parens Patriae Vindicated

    Get PDF

    KEBIJAKAN PIDANA TERHADAP PENYALAHGUNAAN NARKOTIKA JENIS BARU DI INDONESIA

    Get PDF
    Penelitian ini  merupakan  penelitian  normatif  dengan  pendekatan  politik  hukum.  Sumber  data berupa  data  sekunder  yang  terdiri  atas  bahan  hukum  primer  dan  bahan  hukum sekunder.  Metode  pengumpulan  data  menggunakan  studi  pustaka. Bahan  hukum  primer  dan  bahan  hukum  sekunder  dianalisis  dengan  menggunakan metode  analisis  hukum.  Proses  berpikir  deduktif  digunakan  untuk  menarik kesimpulan.  Teori  kebijakan  hukum  pidana  digunakan  untuk  melakukan  analisis dalam mengkaji hasil penelitian. Hasil penelitian ini menunjukkan bahwa penerapan hukum  pidana  positif  dalam  sistem  peradilan  pidana  terhadap  penyalahgunaan narkotika jenis baru pada saat ini adalah dengan menerapkan Undang-Undang Nomor 35 Tahun 2009 Tentang Narkotika dan Peraturan Menteri Kesehatan Nomor  2 Tahun 2017  Tentang  Perubahan  Penggolongan  Narkotika.  Formulasi  kebijakan  hukum pidana  dalam  menanggulangi  penyalahgunaan  narkotika  jenis  baru  dapat  dilakukan dengan  memulai  untuk  memberikan  ide  pembaharuan  terhadap Undang-Undang Nomor 35 Tahun 2009 Tentang Narkotika. Salah satu ide pembaharuan hukum yang dapat  dikembangkan  adalah  menambahkan  derivat  narkotika  kedalam  pengertian narkotika  pada  Pasal  1  Angka  1  Undang-Undang  Nomor  35  Tahun  2009  Tentang Narkotika  sehingga  dapat  memperluas  makna  dari  pengertian  narkotika. Selain itu juga mempertimbangkan Undang-Undang Nomor 36 tahun 2009 tentang Kesehatan dan Undang-Undang Nomor 5 tahun 1997 tentang Psikotropika yang dapat dipergunakan untuk menyelesaikan masalah belum dimasukkannya narkotika jenis baru ke dalam lembaran Undang-Undang Nomor 35 Tahun 2009 Tentang Narkotika

    Massachusetts Versus EPA: Parens Patriæ Vindicated

    Get PDF

    Menswaardigheid: ’n Verkenning van Biestek se siening

    Get PDF
    Human dignity: An exploration of Biestek’s viewSocial workers face the question of how to relate to other human beings, more specifically how to relate to client groups. Human dignity as a fundamental value of social work is widely used as a guiding principle in this regard. What is meant by the concept human dignity is not, however, always clear. It is argued that different, even opposing presuppositions, underpin and form the meaning and application of this concept and that as a practice principle human dignity is used in an intuitive way. Historically the term human dignity has had different meanings. In antiquity human dignity was linked with man’s rational capacities. The Christian perspective fuses human dignity with being created in the image of God. From a human-rights perspective human dignity is seen as a basic human right. In the post-modern context values are seen as relative and the question is what the implications for human dignity are if we accept it as a relative value in social work. The aim of this article is to show that human dignity is given meaning within a hierarchical ontology in social work. In this hierarchical ontology as argued by Biestek, man is viewed in a dualistic way where rationality dominates. It also places the individual central in the view of society

    Eenheid en verskeidenheid in die insek legioene.

    Get PDF
    Geen ander groep diere is so intiem ingeweef in die ingewikkelde kompleks van die biologiese wêreld as die insektenie. Die oorgrote meerderheid vanhulle het ’n terrestriële leefwyse, maarsommige het hulle tog ook in varswater-habitatte tuisgemaak

    The terminal cretaceous extinction event

    Get PDF
    Die oorsake van massauitsterwings in die geologiese verlede bly nog 'n fassinerende onderwerp vir bespreking. Die moontlikheid van katastrofiese ekstraterrestriële oorsake word tans nog druk bespreek en wissel van supernova tot die wyd gepubliseerde asteroiedimpakteorie van Alvarez en medewerkers wat op die aanwesigheid van groot hoeveelhede iridium op die grens tussen Kryt en Tersiêr gebaseer is. So 'n impak kon moontlik 'n wêreldwye vuur en gevolglike as tot gevolg gehad het wat die son se strale gekeer en 'n sogenaamde kernw inter veroorsaak het; die moontlikheid van suurreën is ook nie uitgesluit nie. Baie outeurs verw erp egter die ekstraterrestriële teorie en meen dat m assauitsterw ings aan verskillende terrestriële oorsake toegeskryf kan word. Moontlikhede is die verlaging van watertem peratuur in oseane, die teru gtrekkin g van die see sodat tussengetydiere aan droë toestande blootgestel word, die oorstroming van die land deur seewater en geofisiese aktiwiteite van die aarde. Die idee dat baie diergroepe, soos die d inosouriërs, nie skielik uitgesterf het nie, maar geleidelik, het ook heelwat aanhangers. Biotiese faktore soos siektes of die akkum ulering van letale gene kon w aarskynlik slegs 'n rol in agtergronduitsterw ing gespeel het, maar kon nie m assauitsterwings veroorsaak het nie. Groot veranderinge in ekostelsels kon egter wel tot m assauitsterw ings gelei het. Soos belangstelling in m assauitsterwing gedurende die laaste aantal jare toegeneem het, is daar baie gegewens vir die meeste uitsterw ingsgebeure versam el. Een belangrike onbeantwoorde vraag is of die sogenaamde katastrofiese gebeure - soos di teen die einde van dieKrytperiode - sowel kwalitatief as kwantitatief van die talle ander kleinskaalse uitsterw ingsgebeure verskil. 'n Aspek wat almal nog dronkslaan is die selektiwiteit ten opsigte van groepe wat tydens sekere periodes uitsterf. Die oorsake van massauitsterwings is w aarskynlik 'n sameloop van Koers 53(2)198

    Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*

    Get PDF
    Die vorm on funksie vail enige lewende organisme is enersyds ’n nianifestasie van oorerflike intrinsieke faktore wat inherent kenmerkend van sy samestelling is en andersyds ’n uitdrukking van die invloed van  ekstrinsieke faktore wat aan die werking van omgewingstoestande toegeskryf moet word. Aangesien erflike en omgewingsfaktore in gedurige wisselwerking met mekaar verkeer, is die lewe eintlik ’n uitdrukking van ’n voortdurend variërende ewewig tussen hierdie twee kragte. Biologiese navnrsing is dus nie bepeik tot die ondersoek van slegs die morfologiese cn funksionele aspekte van die organisme nie, maar dit trag ook om die problome van die ingewikkelde verhoudings tussen die organismes  en hullo fisiese omgewing en die ondeilinge verhoudings tussen plant, dier en mens le probeer ontrafel
    • …
    corecore