2,062 research outputs found

    Indrukke van die Amerikaanse kleurbeleid in vergelyking met ons beleid van Apartheid

    Get PDF
    Die Afrikaner is self skuldig as hy in die buiteland niisverstaan en dikwels nmisdui word ten opsigte van sy beleid van apartheid as opiossing van die kleurvraagstuk in sy eie gebied

    Genl. Koos De La Rey, die krygsman.

    Get PDF
    22 Oktober is die geboortedag van genl. Koos de la Rey, wat van dag tot ons heldeverlede behoort. Vanjaargedenk ons ook op 11 Oktober die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag by hierdie geleentheid die persoon van Koos de la Rey in herinnering roepen by wyse van hierdie artikel huldebring aan hom wat God aan ons volkgegee het op ’n tydstip toe sulke mannedringend noodsaaklik was; ’n man wat in die ure van dood en benoudheid leidingkon gee; ’n man sonder wie onsvolksgeskiedenis beslis armer sou gewees het. Aangesien hy by uitstek krygsmanen veldheer

    Twee belangrike bronnepublikasies

    Get PDF
    Oor die algemeen kan die reeks: Suid-Afrikaanse Argief­ stukke (Kaap, Natal, O.V.S. en Transvaal) nie genoeg gewaar- deer w ord nie en verdien die Publikasie-afdeling van die Kan- toor van die Direkteur van Argiewe, m et dr. Anna BoĂ«seken as hoofredaktrise, die hoogste dank van almal wat in die grondm ateriaal van ons geskiedenis belangstel. Vir die navor- ser is hierdie publikasie van sekere groepe dokum ente in die verskillende Suid-Afrikaanse argiefbew aarplekke, w aar nodig met alle bylae daarby, van die allergrootste belang, gesien die groot afstande wat afgelĂȘ en groot onkoste wat aangegaan moet word om by die verskillende bew aarplekke te kom en 'n tydlank daar te vertoef. Om die argiefstukke op hierdie wyse in jou studeerkam er te kan kry is beslis 'n weelde en behoort stim ulerend op die navorsing van ons geskiedenis in te werk

    Jesus en die Kanon van die Ou Testament.

    Get PDF
    Die saak kan kort en klaar afgehandel word met die opinerklike enbetekenisvolle woord van Jesus waar Hy sĂȘ : ............ en die Skrif kan nie gebreek word nie” (Johannes 10: 35). Hier word absolute gesag nie alleen aan die Ou Testament as geheel toegeken nie, maar ook aan ’n besondere Ou-Testamentiese teks (Psalm 82: 6b=Johannes 10: 35A).“‘Maar dit is tog nodig om diĂ© algemene stelling in besonderhede te ondersoekten opsigte van die volgende sake

    'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied.

    Get PDF
    Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeëre Suid- en Noord-Rhodesië enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afrika; in die suide deur die Unie van Suid-Afrika; in die suidweste en weste onderskeidelik deur Betsjoeanaland -protektoraat en Portugees-Wes-Afrika

    Die noodsaaklikheid van onderrig- ontwikkeling aan die Universiteit

    Get PDF
    As a result of a shortage of skilled manpower, the rapid increase in knowledge and technological development, personnel development has become an issue of great and urgent necessity. In this article the author looks at the necessity of leaching development as an important component of the development and promotion of lecturing at the university, and comes to the conclusion that lecturers at tertiary (university) level need to be made cognizant of recent developments in the techniques of tertiary teaching so that leaching can be as effective as possible in an effort to render more effective service to the community served by the university

    Die Vryburgers van 1657: HĂșlle was die eintlike Volksplanters

    Get PDF
    Die driehonderdjarige herdenking van die instelling van die eerste vryburgers op 21 Februarie 1657 kan beslis nie onopgemerk verbygegaan word nie

    Oor historiese waarheid*

    Get PDF
    By hierdie geleentheid van die amptelike aanvaarding van ’n professoraat in die Geskiedenis, vra ek u welwil- lende aandag vir enkele gedagtes oor ’n onderwerp wat ek wil betitel: oor historiese waarheid. Vooraf is egter enkele verduidelikinge nodig. (a) By die aanhoor van hierdie titel kan dadelik die vraag gestel word: wat is waarheid? Daarom moet dit in die eerste plek duidelik verstaan word dat, hoewel ek my hier ook effens op die terrein van die filosofie van die Geskiedenis gaan beweeg, dit geensins in my bedoeling lĂȘ om hierdie vraag filosofies te benader en ’n antwoord daarop te probeer gee nie. Dit gaan hier 00/ historiese waarheid, en dan wel oor historiese waarheid as ’n praktiese saak waarmee elke beoefenaar van die geskiedeniswetenskap, hetsy navorser of dosent, elke oomblik van sy lewe te doen het. Wat in hierdie verband onder historiese waarheid verstaan word, sal aanstons nader verduidelik word

    Jan van Riebeeck — ’n Biografiese skets en enkele karaktereienskappe

    Get PDF
    Die presiese geboortedatum van Jan van Riebeeck is nie bekend nie. Uit ’n missive wat Van Riebeeck aan die bewindhebbers van die Kompanjie geskryf het, d.d. 5 Maart 1659, kon sy biograaf, dr. E. C. Godeé Molsbergen, egter vasstel dat hy „vóór de maand April 1618” 1) te Culemborg gebore is

    Sensitivity study of reduced models of the activated sludge process, for the purposes of parameter estimation and process optimisation: Benchmark process with ASM1 and UCT reduced biological models

    Get PDF
    The problem of derivation and calculation of sensitivity functions for all parameters of the mass balance reduced model of the COST benchmark activated sludge plant is formulated and solved. The sensitivity functions, equations and augmented sensitivity state space models are derived for the cases of ASM1 and UCT reduced biological models. Matlab software forsensitivity function calculation and sensitivity model simulation is developed. The results are described and discussed. The behaviour of the sensitivity functions is used to determine which parameters of the reduced model need to be estimated in order to fit the reduced model behaviour to the real data for the process behaviour
    • 

    corecore