Jesus en die Kanon van die Ou Testament.

Abstract

Die saak kan kort en klaar afgehandel word met die opinerklike enbetekenisvolle woord van Jesus waar Hy sê : ............ en die Skrif kan nie gebreek word nie” (Johannes 10: 35). Hier word absolute gesag nie alleen aan die Ou Testament as geheel toegeken nie, maar ook aan ’n besondere Ou-Testamentiese teks (Psalm 82: 6b=Johannes 10: 35A).“‘Maar dit is tog nodig om dié algemene stelling in besonderhede te ondersoekten opsigte van die volgende sake

    Similar works