2,169 research outputs found

    Wysbegeerte, kultuur en toekoms

    Get PDF
    Dit is belangrik om in ’n bedeling waarin die mens hom aan die skouspelagtighede en die toekomsmoontlikhede van sy kultuur vergaap en daar vreesbevange oor raak, ook duideIikheid te verkry oor die funksies van die Filosofie in die huidige en verderstrekkende kultuursituasies. Filosowe het die neiging om baie te praat en min te sê. Omdat ek maar ’n paar dinge te sê het, sal ek probeer om ook min te praat. Ek gee u ’n kort bloemlesing van my gedagtes oor Filosofie, kultuur en toekoms

    Indrukke van die Amerikaanse kleurbeleid in vergelyking met ons beleid van Apartheid

    Get PDF
    Die Afrikaner is self skuldig as hy in die buiteland niisverstaan en dikwels nmisdui word ten opsigte van sy beleid van apartheid as opiossing van die kleurvraagstuk in sy eie gebied

    Suid-Afrika benodig 'n Christelike alternatief op Marxisme en Neo-Marxisme

    Get PDF
    In this opening paper of the Conference commemorating 50 years of the existence of KOERS the chairman places KOERS in perspective. He looks back to two generations of work done by Calvinist scholars and comes to the conclusion that an era representing a certain trend of thought has been brought to a close. Up to now KOERS has been a prophet and has had a function to fulfil as such. For the future, he warns that we should not in utopian fervour expect everything beautiful of our Calvinist conceptions. KOERS has entered a new phase of existence and we cannot end the critical dialogue with Marxism and Neo-Marxism with the placid observation that Marxism is by definition atheistic and humanisitic and materialistic. In the present situation what is needed is not a hypocritical enlightenment versus an elitist post-enlightened attitude - we should rather strive to begin our renewals and self-criticism with a look at blessings and grace, which constitute the basis of life, and then employ humility, consideration, self-discipline, gratitude and love of the neighbour in creating a new lifestyle in which we can work toward peaceful co-existence in this country. Christian principles cannot be allowed to remain hanging in the sky but should be incarnated into daily attitudes and responses. A Christian alternative to wrong conditions means to make Marxism and Neo-Marxism redundant and barren in this country, and to fulfil our calling in God's world

    Beginvrae in die filosofie

    Get PDF
    The issue about whether Philosophy has become redundant in our time constitutes one of the initial or beginning issues in Philosophy. Philosophy, which is, broadly speaking, one of the humanities, is not and may not be a product of socio-economic relations. When these disciplines concede that they have become encapsulated in the existing order and that therefore they wish to continue the status quo without a dynamic revision and reformation, they deserve to be declared redundant. Philosophy and the humanities will only regain a leading position when, in the light of the various qualities of being human, alternative choices are investigated

    Studium Universale

    Get PDF
    Die posisie van Studium Universale (as interdissiplinêre kursus) aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys is in sekere opsigte uniek in die Westerse universitêre wêreld. In ander opsigte is dit analoog met derge- like kursusse aan Europese en Amerikaanse universiteite. Ons beoog hier geen vergelyking tussen Studium Universale aan die P.U. vir C.H.O. en sy eweknie aan sê maar die deursnee Europese universiteit nie. Ondervolgende trag om ’n profiel te gee van enkele markante nuwe planne in verband met die iunksies van „Studium Universale" aan ons hedendaagse universiteit

    Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*

    Get PDF
    Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek

    Grepe uit die eksistensialistiese etiek

    Get PDF
    In die jongste tyd is die moderne mens doodbang vir alle etiese programme, vir ’n Etiek waarin vir alle mense en tye voorgeskrewe reels, hoe ’n mens in elke situasie moet handel, gegee word

    Keuring van kwaliteitstudente vir 'n universiteit

    Get PDF
    The selection of the quality students for a university. During the period 1965-1985, there was a sharp increase in student numbers at universities in the RSA. The increase in student numbers was much higher than the economic o r population increases. More and more matriculants apply for admission to university , despite the fact that university education has become very expensive. Nowadays the selection of students is more important than it has been in the past

    Toekomskunde as morele verantwoordelikheid

    Get PDF
    Vir meeste van ons kortsigtiges het die jaar 2000 ’n veraf, ma- giese en newelagtige assosiasie. Ons praat baie makliker van ons er- varing van en herinnering aan die Smutsregering en die Tweede Wêreldoorlog wat 32 jaar gelede geëindig het. Maar ons voer vol- struispolitiek oor die jaar 2000 wat maar 23 jaar om die draai lê. Oor 23 jaar is die huidige geslag studente so oud soos baie van ons huidige personeel.
    • …
    corecore