2 research outputs found

    Taxonomic studies in the Acanthaceae: A reappraisal of the genera Duvernoia and Adhatoda in southern Africa

    Get PDF
    A reappraisal of floral and vegetative characters of southern African species of Adhatoda Miller and Duvernoia E. Mey. ex Nees is made with reference to selected tropical species of Adhatoda and to species of the closely related genus Justicia L. The generic status of Duvernoia is confirmed and the generic characters expanded. The southern African species of Adhatoda are clearly distinct from Duvernoia. Their relationship to the tropical members cannot be assessed until a full revision of the genus is undertaken. S. Afr. J. Bot. 1985, 51: 475 – 484’n Herevaluering van die blom en vegetatiewe kenmerke van Suider-Afrikaanse spesies van Duvernoia E. Mey. ex Nees en Adhatoda Miller word gedoen met verwysing na geselekteerde tropiese spesies van Adhatoda en na spesies van die naverwante genus Justicia L. Die generiese status van Duvernoia word gehandhaaf en die generiese kenmerke uitgebrei. Die Suider-Afrikaanse spesies van Adhatoda is duidelik van Duvernoia afgebaken. Totdat ‘n volledige hersiening van die genus voltooi is, kan hulle verwantskap met tropiese lede nog nie ge-evalueer word nie. S.-Afr. Tydskr. PIantk. 1985, 51: 475 – 48
    corecore