189 research outputs found
Erediens en kollekte
Die Heidelbergse Kategismus verklaar in Sondag 38: â . . . en dat ek, veralo p die sabbat, dit is op die rusdag, metdie gemeente van God ywerig moet opkom om die Woord van God te hoor,. . . en aan die armes Christelike liefdegawes te bring; . . . â Die bewysplek uitdie Skrif vir hierdie laaste stelling, is I Kor. 16 : 2 wat lui: âOp elke eerste dagvan die week moet elkeen van julle opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insameling nie eers plaasvindas ek kom nieâ
'n Beoordeling van die Rotarier-bewe^in.u
Heeds vir ân paar maande hel Harris met enkele van sy jong vriendegepraat oor die moontlikheid 0111 'n soort kluh of vereniging te stig ommekaar beter te leer ken en mekaar te help. Non ii vier van 1 mile, Harris,Schiele (kole-handelaar), Loehr I myn-ingenieur) en Shorey (snyer),saam in â 11 kantoor in hierdie stad. Die saak word bespreek en daarword besluit 0111 â11 klul> te stig. Daarna word meer samekomste gehou,telkens in â 11 ander kantoor sodat daar afwisseling of rotasie van vergaderplekis. So ontstaan die naam Rotary. As embleem word spoedig gekies"n wawiel-met-speke. wat later ( 19231 gewysig is na die bekerulc (masjien-)/?«i-motief. Die ledetal word gestadig meer en selfs in 1934 is die RotariĂ«rklubvan Chicago die grootsle enkele kluh (meer as 000 lede), juis0 0 k onulat in hierdie stad nie meerdere klnbs gestig word soos watelders gebeur nie
Woord en wedergeboorte
a. Woord. Die uitdrukking âWoord van Godâ het verskillende betekenisse in die Heilige Skrif:]. die krag van God waardeur Hy alle dinge skep en onderhou (Gen.1 : 3; Ps. 33 : 6; Hebr. 1 : 3); 2. die besondere openbaring waardeur God iets bekend maak (Jer. 7 : 1; 10 : 1); 3. die inhoud van die openbaring (Ps. 33 : 4; Rom. 3 : 2); 4. die Evangelie deur die apostels verkondig (Joh. 17 : 8; Hand. 8 : 25); 5. die Skrif of ân gedeelte daarvan (Ps. 119 : 105); 6. die naam vir Jesus Christus in Joh. 1.1
Die korps âVeritas Vincentâ en sy verband met die teologiese skool.
Korps V.V. was nie die eerste studente-vereniging aan die Teologiese Skool nie. Ander het hom naamlik voorafgegaan bv. die âStudente-Letterkundige-Vereniging (in 1892 gestig). Dat Korps V.V. egter vandag nog bestaan en ook reeds sy vyftigjarige bestaan kon vier, is getuienis dat sy stigting lewensvatbaarheid gehad het en dat sy beginsels suiwer is
El ministerio del nuevo Pacto: Un estudio de 2 Corintios 2:12 a 7:4
Curso con enfoque es la reconciliaciĂłn en Cristo segĂșn el estudio de 2 Corintios 2:12 a 7:4. El texto contiene muchos ejercicios para motivar al estudiante a aplicar las enseñanzas BĂblicas encomendadas a San Pablo a nuestra vida congregacional actual
Aborsie: ân Juridiese, etiese en regsetiese vraagstuk
In die geledere van skokkende en onetiese dade in die menslike samelewing, beklee aborsie ân besondere plek. Vir wetenskaplike doeleindes kan aborsie oor die algemeen gedefinieer word as die skeiding van of afdrywing uit die moederlyf van die âprodukâ van konsepsie, synde ân fetus (Geldenhuys, 1974:11; OâDonovan 1975:2). ân Verdere element van die definisie, wat die blote afdrywing van die vrug gewoonlik kwalifiseer, is dat die fetus, met betrekking tot nageboortelike lewe gesproke, nie lewensvatbaar moes gewees het nie. Met die byvoeging van hierdie element tot die eie definisie word tans egter vertoef ten einde eers die belangrike vraag wanneer lewe ontstaan, te beantwoord
- âŠ