2,728 research outputs found

    Cysteine-free peptides in scorpion venom: geographical distribution, structure-function relationship and mode of action

    Get PDF
    Scorpion venoms are well known sources of Na+-channel, K+-channel, Cl--channel, Ca2+-channel and ryanodine channel selective peptides. In 1993, the first cysteine-free peptide was isolated from scorpionvenom. Within the last six years, cysteine-free peptides with and without antimicrobial activity have been isolated from scorpion venom. The first antimicrobial peptides being parabutoporin and hadrurin, after which nine more have followed. Characteristics of these peptides include pore-formation and/or antimicrobial activity. Six peptides of similar structures without antimicrobial activity have also been isolated. Two of these peptides have bradykinin-potentiating functions. The functions of the other four are unknown. These peptides have the potential to combat cancer, a variety of skin or wound bacterial and fungal infections. This review will focus on the primary and secondary structures as well asreported functions and applications of the cysteine-free peptides identified in scorpion venom

    Afrikaans — lewende taal van miljoene.

    Get PDF
    F.I.J. van Rensburg (Redakteur). Afrikaans — lewende taal van miljoene. 2004, xv + 190 pp. ISBN 0 627 02579 X. Pretoria: Van Schaik. Prys: R89.9

    Die loop van die dinge

    Get PDF

    Return to the Wood in Roman Kent

    Get PDF
    This short piece concerns a Roman writing tablet housed in the Museum of London. The tablet in question contains an incomplete record of a transaction between two Roman citizens containing the sale of a woodland in Roman Kent. Owing to the fragmentary nature of the text, the nature of the transaction and the context in which the tablet was produced cannot be determined with certainty. The aim of this piece is to set out current scholarly opinions on the possible nature of the transaction and the context in which it was produced and to venture a new interpretation of this document

    Britse koloniale beleid in Afrika.

    Get PDF
    Oor die geheel kan gesê word dat die Verenigde Koninkryk steeds meer op die Amerika’s en sy Statebond eerder as op Europa steun vir sy voortbestaan as groot moondheid van die tweede rang

    Die nuwe Franse grondwet

    Get PDF
    Hieroor is reeds heelwat gepubliseer en hierdie artikel wil kortliks die beskikbare gegewens saamvat veral na aanleiding van een van die jongstepublikasies, nl. ’n artikel van Stanley H. Hoffmann van Harvard in The American Political Science Quarterly van Junie, 1959. Die eksperiment van genl. De Gaulle is ook van belang met die oog op die konstitusionele vorm van ons komende republiek en die ontwikkeling van ons sogenaamde Bantoestans

    Genl. Koos De La Rey, die krygsman.

    Get PDF
    22 Oktober is die geboortedag van genl. Koos de la Rey, wat van dag tot ons heldeverlede behoort. Vanjaargedenk ons ook op 11 Oktober die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag by hierdie geleentheid die persoon van Koos de la Rey in herinnering roepen by wyse van hierdie artikel huldebring aan hom wat God aan ons volkgegee het op ’n tydstip toe sulke mannedringend noodsaaklik was; ’n man wat in die ure van dood en benoudheid leidingkon gee; ’n man sonder wie onsvolksgeskiedenis beslis armer sou gewees het. Aangesien hy by uitstek krygsmanen veldheer

    Die loop van die dinge

    Get PDF

    Twee belangrike bronnepublikasies

    Get PDF
    Oor die algemeen kan die reeks: Suid-Afrikaanse Argief­ stukke (Kaap, Natal, O.V.S. en Transvaal) nie genoeg gewaar- deer w ord nie en verdien die Publikasie-afdeling van die Kan- toor van die Direkteur van Argiewe, m et dr. Anna Boëseken as hoofredaktrise, die hoogste dank van almal wat in die grondm ateriaal van ons geskiedenis belangstel. Vir die navor- ser is hierdie publikasie van sekere groepe dokum ente in die verskillende Suid-Afrikaanse argiefbew aarplekke, w aar nodig met alle bylae daarby, van die allergrootste belang, gesien die groot afstande wat afgelê en groot onkoste wat aangegaan moet word om by die verskillende bew aarplekke te kom en 'n tydlank daar te vertoef. Om die argiefstukke op hierdie wyse in jou studeerkam er te kan kry is beslis 'n weelde en behoort stim ulerend op die navorsing van ons geskiedenis in te werk
    • …
    corecore