1,569 research outputs found

    Sartre, Existentialism and Panic Attacks

    Get PDF

    Die Christelike boodskap en die nie-Christelike religieuse besef en godsdiens (ook van die moderne mense)

    Get PDF
    Sinds die verskyning van dr. H. Kraemer se besonder belangrike boek, The Christian Message in a non-Christian world (1938) is die vraag of en in hoeverre daar in die prediking en gemeente-opbou aangesluit moet word by die nie-Christelike besef en godsdiens druk bespreek in sending en teologiese kringe

    Enkele indrukke in verband met die interkerklike kongress, Okt. 1953

    Get PDF
    Ons het geen aantekeninge gehou van die verrigtinge op hierdie kongres nie maar verskillende indrukke sal blywend by ons bly. In die eerste plek was ons besonder dankbaar dat met enkele uitsonderinge die sprekers en die referente van die N.G. Kerk op hierdie konferensie probeer het om ’n prinsipiële standpunt ten opsigte van die beginsel van apartheid in die sending in te neem

    Die ontwrigting van die Afrikanervolk en volkseenheid

    Get PDF
    Die gevare wat ons Afrikanerdom voor die deur staan, is baie en ernstig. Daar is die gevaar van immigrasie van buitelanders, daar is die al driester geroep om gelykstelling tussen blank en gekleurd, daar is die dreigende oorheersing van ’n oppervlakkige Amerikaanse „jazz”-gees

    Kerkverband tot oor die nasionale grense

    Get PDF
    Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees

    Die primitiewe religies en die Christendom in Afrika

    Get PDF
    Dit is moeilik om 'n geskikte benaming te vind vir wat onder primitiewe religies verstaan word. Die woorde animisme, dinamisme of naturalisme bevredig nie meer vandag nie. Hoe­ wel die woord prim itief ook nie 'n baie gelukkige keuse is nie, gebruik ons dit omdat dit in die wetenskaplike spraak- gebruik reeds burgerreg verkry het sonder dat, soos vroeër aangeneem is, hiermee te kenne gegee word dat hierdie soort religies aan ons die beeld van die oorspronklike religie van die mensheid vertoon

    Die missiologie as ’n teologiese wetenskap

    Get PDF
    Inougurele Rede gehou by die aanvaarding van die professoraat in die Sendingwetenskap aan die P.U. vir C.H.O. en Teologiese Skool, Potchefstroom op 17 Maart 1960, deur prof. H. du Plessis

    Die Ekonomiese Organisasie van die Naturelle in Reserwes (II): Die Toekoms van ’n Eie Ekonomiese Organisasie

    Get PDF
    Uit die voorgaande artikels oor bogenoemde onderwerp het die volgendevir ons duidelik geword:Die naturelle in die reserwes kan nie in al hul behoeftes voorsienuit die opbringste van hul produkte en vee nie.Hulle is dus verplig om ander uitweë te soek en as byverdiensteprobeer hulle geld verdien in diens van blankes.Hierdie byverdienste het om verskillende redes, sonder enigeekonomiese noodsaaklikheid, ’n hoofverdienste geword.Die gereelde arbeidsemigrasie wat hiermee saamgaan van naturelletussen die ouderdomme van tien en vyftig iagr het die laaste jareabnormale afmetinge geneem, sodat dit verreikende nadelige uitwerkingehet op ekonomiese, sosiale en godsdienstige gebied; die reserwes wordverwaarloos, die afwesigheid van so ’n groot persentasie van die manlikebevolking werk ontwrigtend in op alle sosiale verband en samelewing endit verlam alle rekonstruksiewerk op onderwys-, sending-, ekonomiese enander gebiede.Tog bestaan in die reserwes nog sosiale afhanklikheid vanmekaar tussen die lede van die verskillende organiese groepe in diestamverband, waarvan die lede nog saam verbind word aan die gemeenskaplikebodem, kultuur, taal en belange

    Bybelse inspirasie in die poësie van ’n Hugenoot: A. D ’A ubigné

    Get PDF
    The origin of the “Tragiques” of Agrippa d'Auhigni is to be sought in the poet's personal involvement in the religious struggle of the late sixteenth century in France. He experiences as a sense of vocation the need to give poetic expression to the struggle as seen from the Huguenot point of view. The “Tragiques”, an epic in seven books, portrays not only the historical events, but is also polemical and satirical in nature, where the Catholic Church is represented as the enemy of the nation, the handmaiden of Satan. 7 his reformatory epic therefore has as historical basis the religious wars which hare to be interpreted analogically with the experiences of the nation of Israel in the Old Testament. It is an application and interpretation of biblical events in terms of contemporary events. The central theme is the reformatory concept of "... go away, leave Babylon'’ (Luther), added to the promise of a promised land (the promise to A braham in Genesis 15). The Huguenot becomes the elect, the one who has to bring the message oj salvation, and he is the one who has been granted mercy as the bearer of the Scriptures as the only Way to Christ. In this message the author is like the biblical prophet who has to translate the word into action, and the poetry springs from his own experience in the midst of the struggle

    A New GISc Framework and Competency Set for Curricula Development at South African Universities

    Get PDF
    In this study the commonalities and inconsistencies between three Geographical Information Science (GISc) competency sets are used to develop a new framework of essential competencies that can be used for curricula development at South African universities that meet local and international requirements. A prototype GISc framework of 16 knowledge areas (KAs), consisting of 20 fundamental and 89 core competencies, was introduced to a group of GISc experts to gauge its usefulness and to determine the relative importance of specific KAs. The responses showed that some KAs, in particular Physics and Organisational and Institutional Aspects are considered less important than Data Modelling and Geospatial Data. However, all the KAs were considered essential by the workshop participants for inclusion in the GISc framework. A simple algorithm was developed and implemented to determine whether a particular competency should be included in the GISc framework. The new framework is an extension of the Geographical Information Science and Technology (GI S&T) Body of Knowledge (BoK) and consists of 14 KAs and can be used to develop curricula that meet the requirements of the South African and international GISc industries
    • …
    corecore