1,199 research outputs found

    Wat wil die apologetiek?

    Get PDF
    Oor die Apologetiek bestaan daar veel verwarring. “Men krijgt het gevoel, alsof men de hand gestoken heeft in een wespennest. Geen enkel vak der godgeleerdheid toont zulk een beeld van volslagen wanorde als dit” (Hepp, 1922, p. 16)

    Christelike hoër onderwys en die teologie

    Get PDF
    Die woord „teologie” is veelsinnig en kan o.m. beteken: 1. Die kennis wat God van Homself het. 2. Die leerstuk in die Dogmatiek wat spesiaal oor die wese van God handel, of ook: 3. Die kennis van God wat geput word uit die openbaring, d.i. soos mense God ken. Dit is veral in hierdie laaste sin dat ons teenswoordig van teologie spreek, en dan word daaronder ’n liele sisteem van vakke verstaan, wat hul saambindingspunt daarin vind dat dit in almal ten slotte gaan om „die kennis van God.” Die idee van hierdie sisteem van vakke word beter weergegee deur die benaming „Godgeleerdheid.” Hierdie woord bring duidelik aan die lig wat ook in die Griekse „theologein” opgesluit lê. Dit kan naamlik, wat die afleiding betref, sowel „spreek oor God” as „nadink oor God” beteken. Die „spreek oor God” sal wel meestal eerste voorkom, omdat ’n mens al oor die Almagtige kan spreek, sonder dat juis oor sy wese en deugde nagedink en nagevors is. Vanself ontstaan egter die behoefte om „te peins oor God,” en hierin lê die wese van die saak. Die teologie het met God te doen. lemand wat hierdie sisteem van vakke beoefen, betree heilige grond en moet sy skoene uittrek. Met reg word dan ook gespreek van „heilige Godgeleerdheid.

    Kweekskool teenoor teologiese fakulteit: Die ervaring van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

    Get PDF
    Seminary versus theological faculty: The experience of the Dutch Reformed Church This article poses the question of why the Theological Seminary initiated and  established by the Dutch Reformed Church, became - after 104 years - the Facultyof Theology at the University of Stellenbosch. In a real sense it was a contextual and logical development. Right from the beginning, the church put a high value on a theological education connected to a university. However, considering the problems of faith and reason, church and culture, the Synod insisted on official guidance of the theological instruction of ministers in training. By agreement, the University adopted the Seminary as its faculty, allowing it to retain its name and identity. In this way the church obtained the required degree course for its students

    Meuleman, Gezinus Evert

    Get PDF

    Waar komt het VU-kabinet vandaan?

    Get PDF

    Godgeleerdheid

    Get PDF
    • …
    corecore