1,365 research outputs found

    Cysteine-free peptides in scorpion venom: geographical distribution, structure-function relationship and mode of action

    Get PDF
    Scorpion venoms are well known sources of Na+-channel, K+-channel, Cl--channel, Ca2+-channel and ryanodine channel selective peptides. In 1993, the first cysteine-free peptide was isolated from scorpionvenom. Within the last six years, cysteine-free peptides with and without antimicrobial activity have been isolated from scorpion venom. The first antimicrobial peptides being parabutoporin and hadrurin, after which nine more have followed. Characteristics of these peptides include pore-formation and/or antimicrobial activity. Six peptides of similar structures without antimicrobial activity have also been isolated. Two of these peptides have bradykinin-potentiating functions. The functions of the other four are unknown. These peptides have the potential to combat cancer, a variety of skin or wound bacterial and fungal infections. This review will focus on the primary and secondary structures as well asreported functions and applications of the cysteine-free peptides identified in scorpion venom

    Die nuwe Franse grondwet

    Get PDF
    Hieroor is reeds heelwat gepubliseer en hierdie artikel wil kortliks die beskikbare gegewens saamvat veral na aanleiding van een van die jongstepublikasies, nl. ’n artikel van Stanley H. Hoffmann van Harvard in The American Political Science Quarterly van Junie, 1959. Die eksperiment van genl. De Gaulle is ook van belang met die oog op die konstitusionele vorm van ons komende republiek en die ontwikkeling van ons sogenaamde Bantoestans

    Calvinisme en Marxisme*

    Get PDF
    Die tradisionele Calvinistiese standpunt was sterk afwy- send teenoor die Sosialisme, omrede van die eensydige ekono- miese (arbeids-) teorie en ateĂŻstiese standpunt. Kuyper was egter meer simpatiek teenoor die sosiale beweging, en hy het, veral onder invloed van Bismarck, selfs leidend opgetree ten opsigte van sosiale versekering en verteenwoordiging van eko- nomiese groepe

    Ons Suid-Afrikaanse regsteoretiese grondbegrippe gekonfronteer met die van Prof. Dooyeweerd

    Get PDF
    Tevore (Des. 1956) is reeds hier aangetoon dat ons Afrikaanse regsgeleerdesoor die geheel, in hul geregverdigde reaksie teen die voorheenheersende Angliserende rigting op hierdie gebied, hul beperk het tot ’n terugkeerna die Romeins-Hollandse beskouinge en tot ’n afwending na vastelands-Europese outoriteite

    Universiteit Kaapstad en die Calvinistiese staatsteorie: 'n Aankondigin en woord van waardering

    Get PDF
    Met besondere waardering het ons so pas kennisgemaak met die voorneme van die Departement Wysbegeerte van Universiteit Kaapstad, onder die leiding van prof. dr. A. H. Murray, om o.a. ’n reeks Calvinistiesegeskrifte uit die 16de en 17de eeue oor die Staatsteorie aan die Suid-Afrikaanse publiek voor te stel, in die vorm van saaklike en duidelike kommentare, met toepassing op die deurwerking daarvan in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

    Die Loop van die Dinge

    Get PDF
    Seker ’n vyftien jaar gelede het ek ’n rubriek in Koers onder bostaande hoof afgesluit met die versugting: „Laat die dooies hulle eie dooies begrawe!” Dit was toe die Nasionale Party sy onvrugbare stryd teen die Ossewabrandwag ten top gevoer het. Sedertdien is daardie stryd op ’n manier bygelê met hoogs heilsame gevolge

    Die loop van die dinge

    Get PDF

    Die groei van 'n Wes-Europese gemeenskap en van 'n gemeenskaplike regstel.

    Get PDF
    Behalwe die gemeenskapsplanne wat nie verwesenlik is nie en die Vryhandelsreëling tussen die Skandinawiese Lande, Groot Brittanje, Oostenryk, Switserlanden Portugal wat nog slegs in ontwerp bestaan, is daar reeds die volgendege meenskaplike organe vir Wes-Europa of sekere belangrike Wes-Europese lande

    'n Valse Dilemma

    Get PDF
    Verlede maand het prof. Keet se opspraakwekkende werkie: „Suid-Afrika Waarheen?” verskyn

    Enkele Gedagtes oor die Calvinistiese Sosiologie en Geskiedenisfilosofie

    Get PDF
    Synde nog sosioloog nog historicus nog filosoof skryf ek oor bogenoemde sake as belangstellende toeskouer met die bedoeling om die betrokke vakkundiges op te wek om vanuit hulle vakgebiede meer hulp te bied aan die regs- en die staatsleer. soos prof. H. G. Stoker reeds goedgunstig gedoen het deur kommentaar te lewer op die eerste ontwerp van hierdie artikel, soos aan my op my versoek gerig
    • …
    corecore