1,763 research outputs found

    Die Ontstaan en Ontwikkeling van die Pan-Afrikanisme en due implikasies daarvan

    Get PDF
    Dit was nie voor 1880 dat tropiese Afrika, dil is die grootste gedeelte van Wes-, Oos- en Midde-Afrika, deur ontdekkingsreisigers,handelaars en sendelinge tot so ’11 mate ontsluit is, dat dit in die vaarwater van die wêreldpolitiek geraak het nie. Lank voor hierdie tyd is natuurlik steunpunte aan die Wes-, Suid- en Ooskusdeur die Portugese en later die Nederlanders en Engelse eset ter wille van óf dieslawehandel en/óf as steunpunte op dielarig handelsweg na die ryke Ooste

    Die ,,Epistre au Lecteur" van Calvyn

    Get PDF
    Die gangbare opvatting ten opsigte van Calvyn se kuns- en musiekbeskouing soos dit blyk uit musiekgeskiedkundige bronne, stel hom voor as totaal wars van enige vorm van kuns

    Een en ander oor my ervaring in die Universiteit van Suid Afrika

    Get PDF
    Toe die Raad van die Universiteit van Suid-Afrika my teen die einde van 1944 uitgenooi het om ’n ondersoek in verband met die stelsel van eksterne studente aan die Universiteit in te stel, het ek reeds ’n redelike agtergronds kennis daarvan besit

    Passiemusiek

    Get PDF
    Reeds in die vroeë Middeleeue het die voordrag van die lydensgeskiedenis van Christus deel gevorm van die liturgie van die Rooms-Katolieke Kerk

    Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika

    Get PDF
    Die Pan-Afrikanisme het sy oorsprong onder die nako- melinge van die Negerslawe in die Wes-Indiese Eilande en die V.S.A. aan die begin van die huidige eeu. Aanvanklik was die hoofoogmerk die bestryding van diskrim inasie teen die Negers in Amerika en die sam esnoering van alle Negers in die wêreld in een beweging. Tydens en na die twee wêreldoorloë verskuif die sw aartepunt van die beweging na Afrika self en w ord dit die m ondstuk van die nuwe opkomende sw art nasio- nalisme wat veral gedra en gepropageer is deur ’n nuwe intellektuele elite opgelei in Europa en Amerika. Die hoof- doelstellings word van toe af die emansipasie en die eenheid van Afrika

    Thyroidal iodoproteins in a congenital goitre

    Get PDF
    Click on the link to view

    Efficacy of teachers in a number of selected schools in the KwaZulu-Natal province of South Africa

    Get PDF
    No Abstract Available South African Journal of Education Vol.25(1) 2005: 38-4

    Die uitdagings van MIV/VIGS-opvoeding vir die 'gewone' klas- en vakonderwyser: ’n prinsipiële besinning

    Get PDF
    The challenges of HIV/AIDS education for the 'ordinary' class and subject teacher: A principial reflection HIV/AIDS has become a wide-spread epidemic. It has already claimed thousands of lives and many others are infected daily. HIV/AIDS education forms an important facet in the struggle against the disease, also in schools where ‘ordinary’ teachers (i.e. not professional AIDS practitioners) find themselves having to deal with classes of students in which learners infected by HIV or suffering from full-blown AIDS might be present. HIV/AIDS education confronts these teachers with several challenges. Feedback from an empirical survey in a province of South Africa where HIV/AIDS has assumed rampant proportions revealed that, while these ‘ordinary’ teachers were quite prepared to become involved in the struggle against HIV/AIDS, they did not see themselves as adequately equipped and prepared for the task. A number of recommendations are made to deal with this shortcoming in their training

    Violence as an impediment to a culture of teaching and learning in some South African schools

    Get PDF
    School violence in South Africa has a long history. Despite the introduction of a new democratic political dispensation in 1994, it appears that violence in schools has not abated. School violence unfortunately impacts negatively on a culture of learning and teaching. In this project, the nature and extent of violence in schools among a sample of learners was investigated. It was found inter alia that school violence has indeed remained a serious problem among these learners and has impacted deleteriously on the culture of teaching and learning in their schools. Two solutions for the eradication of the problem are suggested. South African Journal of Education Vol.24(2) 2004: 170-17
    • …
    corecore