1,472 research outputs found

    Enkele ekonomiese aspekte van die oliekrisis

    Get PDF
    Die energiekrisis, brandstofrantsoenering, beperkings op reise, Arabiese afpersing, werkloosheid, ekonomiese resessie, stagnasie met inflasie en laer lewenstandaarde was in die jongste tyd van die belangriskte internasionale nuusberigte

    Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*

    Get PDF
    Betsjoeanaland-protektoraat is die grootste van die drie Britse protektorate in suidelike Afrika. Dit word in die suide en ooste begrens deur die Republiek van Suid-Afrika, in die noorde hoofsaaklik deur Suid- en Noord-Rhodesië en in die weste deur Suidwes-Afrika. As ’n geheel is die gebied nog nie opgemeet nie, maar die oppervlakte word op 225,000 vk. myl geraam, wat ongeveer dieselfde oppervlakte beslaan as die Transvaal, Oranje-Vrystaat en Basoetoland

    Inflasie, deflasie, en toekomsverwagteinge

    Get PDF
    Dit is die opinie nie alleen van die owerheid nie, maar ook van leidende ekonome van die land, dat Suid-Afrika nou aan die einde gekom het van een van die moeilikste tydperke in sy finansiële geskiedenis, nl. die oorlog tydseen na-oorlogse inflasie

    Die plek van goud in die huidige internasionale monetêre stelsel en die rol wat dit kan speel in die herstel van die internasionale monetêre orde.

    Get PDF
    Die vrye wêreld het sedert die oorloggedwonge opskorting van die goudstandaard in 1914, ’n groot agteruitgang in die internasionale betalingsmeganisme beleef. Hoewel die inter- nasionale goudstandaard in die laaste helfte van die twintiger- jare herstel is, was meeste lande nie langer gedwee om hulle aan die monetêre dissipline van dié stelsel te onderwerp nie en vind ons dat die een land na die ander onder die druk van die depressie in die dertigerjare die goudstandaard laat vaar het. Die Verenigde State van Amerika was die enigste uitson- dering. Geleidelik moes wisselkoersstabiliteit en die vrye inter­ nasionale betalingsverkeer vir wisselkoersmanipulasie en valu- tabeheer plek maak. Hierdie transformasie was ’n weerspieë- ling van die sterker opkoms van ekonomiese nasionalisme en die begeerte van die onderskeie lande om elkeen vir homself die beste voordeel in die internasionale ekonomiese en finan- siële terrein toe te eien. Die daarstelling van die Internasionale Monetêre Fonds te Bretton Woods in 1944, was ’n simptoom van die wêreldwye kommer oor die vooroorlogse neigings op monetêre gebied en terselfdertyd ’n poging om meer dissi­ pline in die internasionale betalingsverkeer te skep. Feit is egter dat ondanks sy positiewe resultate op sommige gebiede, die Internasionale Monetêre Fonds nie heeltemal 'n geskikte substituut vir die goudstandaard daargestel het nie. Wat meer is, die skok van die internasionale monetêre steurnisse word nog steeds deur die lande met die internasionale geldeenhede, naamlik die pond sterling en die dollar ondervind

    Die ekonomiese toestand in die Federasie van Rhodesië en Njassaland

    Get PDF
    Die ekonomiese toestand in die Federasie van Rhodesië en Njassaland word ondersoek deur middel van 'n kyk na verskeie sektore soos die landbou, mynbou en fabriekswese

    Die aanleiding tot en enkele implikasies van die desimalisasie van die Suid-Afrikaanse geldstelsel

    Get PDF
    Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank, as voorsitter, is ingestel om toesig te hou oor die tegniese aspekte van die oorskakeling

    The national income of Bechuanaland Protectorate 1955*

    Get PDF
    The problems of economic development in Africa, south of the Sahara, excluding the Union of South Africa, may in general be regarded as homogeneous. Most of the inhabitants of this continent are Bantu, whose productivity and standard of living in terms of Western civilization are fairlyl ow. This low productivity may inter aliabe ascribed to the fact that the economicactivities in the relevant national economies are characterized by the desire to supply only the minimum requirements of existence

    The orbit space of groupoids whose C∗C^*-algebras are GCR

    Full text link
    Let GG be second countable locally compact Hausdorff groupoid with a continuous Haar system. We remove the assumption of amenability in a theorem by Clark about GCR groupoid C∗C^*-algebras. We show that if the groupoid C∗C^*-algebra of GG is GCR then the orbits of GG are locally closed.Comment: 1
    • …
    corecore