1,629 research outputs found
Voluntary associations and the Constitution: Eastern Province Athletics Association v Association of Athletics SA
From text: The relationship between a voluntary association and its members inter se is regarded as consensual in nature, and the constitution of each particular association governs the relationship between the parties. Our courts have held that voluntary associations, especially when taking quasi-judicial decisions, are subject to judicial review. The courts were only prepared to exercise their common law power of review where the provisions of the relevant constitution, or the principles of natural justice, were not adhered to, and such irregularity actually prejudiced the applicant. Instances of judicial review of quasi-judicial decisions of voluntary associations normally stem from disciplinary action taken by a tribunal of the association against one or more of its members. The party aggrieved by the decision of the voluntary association is therefore usually a member of that association
Enkele ekonomiese aspekte van die oliekrisis
Die energiekrisis, brandstofrantsoenering, beperkings op reise, Arabiese afpersing, werkloosheid, ekonomiese resessie, stagnasie met inflasie en laer lewenstandaarde was in die jongste tyd van die belangriskte internasionale nuusberigte
Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*
Betsjoeanaland-protektoraat is die grootste van die drie Britse protektorate in suidelike Afrika. Dit word in die suide en ooste begrens deur die Republiek van Suid-Afrika, in die noorde hoofsaaklik deur Suid- en Noord-Rhodesië en in die weste deur Suidwes-Afrika. As ’n geheel is die gebied nog nie opgemeet nie, maar die oppervlakte word op 225,000 vk. myl geraam, wat ongeveer dieselfde oppervlakte beslaan as die Transvaal, Oranje-Vrystaat en Basoetoland
Die ekonomiese toestand in die Federasie van Rhodesië en Njassaland
Die ekonomiese toestand in die Federasie van Rhodesië en Njassaland word ondersoek deur middel van 'n kyk na verskeie sektore soos die landbou, mynbou en fabriekswese
Inflasie, deflasie, en toekomsverwagteinge
Dit is die opinie nie alleen van die owerheid nie, maar ook van leidende ekonome van die land, dat Suid-Afrika nou aan die einde gekom het van een van die moeilikste tydperke in sy finansiële geskiedenis, nl. die oorlog tydseen na-oorlogse inflasie
Die aanleiding tot en enkele implikasies van die desimalisasie van die Suid-Afrikaanse geldstelsel
Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank, as voorsitter, is ingestel om toesig te hou oor die tegniese aspekte van die oorskakeling
Die plek van goud in die huidige internasionale monetêre stelsel en die rol wat dit kan speel in die herstel van die internasionale monetêre orde.
Die vrye wêreld het sedert die oorloggedwonge opskorting van die goudstandaard in 1914, ’n groot agteruitgang in die internasionale betalingsmeganisme beleef. Hoewel die inter- nasionale goudstandaard in die laaste helfte van die twintiger- jare herstel is, was meeste lande nie langer gedwee om hulle aan die monetêre dissipline van dié stelsel te onderwerp nie en vind ons dat die een land na die ander onder die druk van die depressie in die dertigerjare die goudstandaard laat vaar het. Die Verenigde State van Amerika was die enigste uitson- dering. Geleidelik moes wisselkoersstabiliteit en die vrye inter nasionale betalingsverkeer vir wisselkoersmanipulasie en valu- tabeheer plek maak. Hierdie transformasie was ’n weerspieë- ling van die sterker opkoms van ekonomiese nasionalisme en die begeerte van die onderskeie lande om elkeen vir homself die beste voordeel in die internasionale ekonomiese en finan- siële terrein toe te eien. Die daarstelling van die Internasionale Monetêre Fonds te Bretton Woods in 1944, was ’n simptoom van die wêreldwye kommer oor die vooroorlogse neigings op monetêre gebied en terselfdertyd ’n poging om meer dissi pline in die internasionale betalingsverkeer te skep. Feit is egter dat ondanks sy positiewe resultate op sommige gebiede, die Internasionale Monetêre Fonds nie heeltemal 'n geskikte substituut vir die goudstandaard daargestel het nie. Wat meer is, die skok van die internasionale monetêre steurnisse word nog steeds deur die lande met die internasionale geldeenhede, naamlik die pond sterling en die dollar ondervind
The national income of Bechuanaland Protectorate 1955*
The problems of economic development in Africa, south of the Sahara, excluding the Union of South Africa, may in general be regarded as homogeneous. Most of the inhabitants of this continent are Bantu, whose productivity and standard of living in terms of Western civilization are fairlyl ow. This low productivity may inter aliabe ascribed to the fact that the economicactivities in the relevant national economies are characterized by the desire to supply only the minimum requirements of existence
Towards unification of product and enterprise system descriptions
An argument is presented for the unification of descriptions of product systems and enterprise systems. Product systems are developed and produced by enterprises, thus forming an integral part of the enterprise's architecture. However, many products are utilised by enterprises and some product systems contain entire businesses, such as the operating and maintenance business of a power station. Thus, products are part of enterprises, but enterprises may also be part of product systems. To enable the design of systems that include the product, its user and all the enterprises that make the product available and possible, it is necessary to align the enterprise engineering and systems engineering views. This article presents a starting point that allows the two disciplines to more accurately refer to a specific element of the complete system‐of‐interest. The aim is that this will allow for improved communication between the practitioners of the different disciplines and perhaps the development of improved solutions
Aku dan yang Lain: sebuah Studi Inter-Kultural
Dalam sejarah filsafat, banyak pemikiran yang diarahkan kepada hubungan antara diri kita dan orang lain, dan hal ini tidak mengejutkan
- …