1,914 research outputs found

    WĂŞreldbebeure

    Get PDF
    Die wêreldsituasie word tans beheers deur die onverwagte wendingin Korea. MacArthur het weer getoon dat hy ’n uitnemende strateeg is,hoewel ’n mens moet erken dat die kanse van die Noord-Koreane sonder ’n lug- en seemag uiters skraal was en is

    Progressive creation: An attempt at a new approach towards the problem creation- Evolution

    Get PDF
    Gen. 1 and 2 Our main problem here is the relationship between these two chapters. Many scholars hold that there is an irreconcilable discrepancy between Gen. 1 and 2, or more precisely between Gen. 1—2 : 4a (or 4)and Gen. 2 : 4b (5) to the end of Gen. 3. The first document is ascribed to P and the second to J

    Die magsdaad van 1875 en die toekoms (I): Die misdaad van die manne van 1875

    Get PDF
    In die gedenkboek wat die Afr. Studentebond in 1925 by geleentheidvan die halfeeufees van die Eerste Afr. Taalbeweging uitgegee het—’n werk wat beslis herdruk moet word—verklaar prof. M. C. Botha: „Inkultuur-historiese sin is die Eerste Afr. Taalbeweging die belangrikstegebeurtenis in die geskiedenis van S.A.

    Openbaringslig op die Apartheidsvraagstuk

    Get PDF
    Dit is dringend noodsaaklik dat ons apartheidsbeleid aan die Skrif getoets word. Hier lê ons hoogste norm en as ons beleid hiermee nie in harmonie is nie, moet dit dienooreenkomstig gewysig word. As ons beleid in stryd is met die Ordinansies van God, kan dit geen seën bring nie. Ons Afrikaanse volk bewandel tussen die volkere van die wêreld ’n eensame pad. Daarom klem die noodsaaklikheid van ’n deeglike fundering van ons beleid des te nicer

    WĂŞreldgebeure - 'n nuwe fase in die wĂŞreldgeskiedenis.

    Get PDF
    Sedert ons vorige oorsig het ons oorgegaan van die „koue” oorlog na die „lou” stadium, sonder dat iemand nog in staat is om te voorspelwanneer die kookpunt bereik sal word. Daar is egter geen profetiese gawe voor nodig nie om te sien dat ons op hierdie wêreld nie weer vredesal belewe nie

    Die geskiedenis van die teologiese skool.

    Get PDF
    Direk na die tots tandkoming van ’n kerk word die behoefte aan ’n eie inrigting vir die opleiding van bedienare van die Woord gevoel. Dit kan ook nie anders nie. Hoe kan ’n kerk bestaan as daar geen predikers van die Evangelie is nie

    WĂŞreldgebeure gedurende die jaar 1954.

    Get PDF
    Die jaar 1954 het begin sonder Stalin, die magtigste diktator van die modeme tyd, en dit wa s nog onseker hoe die nuwe regime sou optree.Teen die einde van die ja a r weet ons nou dat hulle oënskynlik meer toeskietlik is maar in wese nog net so geheimsinnig en nog net so geslepe. Die Petrof-gesjriedenis in Australië het weereens laat blyk dat daar oordie hele aarde ’n netwerk van spioene is

    Die Christelike Roeping van die Afrikaner in Afrika.*

    Get PDF
    Ons het in hierdie lesing te doen met ’n magtige onderwerp, en indie tyd tot ons beskikking sal ons dit maar heel liggies kan aanraak. Dit sal ook al genoeg wees as ons onder die indruk kom van die reusagtigheidvan die vraagstukke wat hierdie reusagtige kontinent stel. Dr. G.Moerdijk het verklaar: „mensewerk verdwerg in Afrika,” en so sal dit ook met hierdie nietige poging wees

    Is die Afrikaanse Psalmberyming teologies verantwoord?: Dr. W. J. B. Serfontein: Die psalm as kerklied, Callenbach, Nijkerk, 1956.

    Get PDF
    Dit is ’n vererende maar moeilike taak wat die redaksie van Koers my opgedra het om die teologiese aspekte van die bogenoemde werk te bespreek

    In memoriam S. Du Toit

    Get PDF
    Hoe afgetrokke en eiesoortig die akademiese aktiwiteit aan 'n universiteit ook al mag lyk, vir die effektiewe verloop daarvan is ’n gesonde adm inistrasie-struktuur absoluut noodsaaklik. Hoewel laasgenoemde nie 'n waar- borg vir die hoë peil aan 'n universiteit kan wees nie, is dit 'n noodsaaklike voorvereiste. Hierdie doeltreffende adm inistrasie is ten nouste verbonde aan die persoonlik- heid van die registrateur
    • …
    corecore