2 research outputs found

    Die toepassing en invloed van slawewetgewing in die landdrosdistrik Tulbagh/Worcester, 1816-1830

    Get PDF
    Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1988.AFRIKAANSE OPSOMMING: Slawerny in die Kaapkolonie bied 'n wye veld van ondersoek en bly daarom steeds 'n gewilde studieterrein wat deur sowel plaaslike as oorsese historici ontgin word. Om die een of ander rede is neentiende-eeuse studies, wat 'n deurlopende mikro-analitiese ondersoek na 'n faset van slawerny in een van die buitedistrikte van die kolonie as tema vereis, tot op hede jammerlik afgeskeep. Om hierdie rede en oak vanwee my groat belangstelling in mens like verhoudingstudies, het ek op hierdie studie besluit. Ten opsigte van hierdie onderwerp is geen histories-wetenskaplike studie tot dusver onderneem nie. As logiese vertrekpunt is die jaar 1816 gekies, toe goewerneur lord Charles Somerset begin het om die eerste van 'n reeks slawewetgewing ter verbetering van die lot van die slawebevolking in die Kaapkolonie uit te vaardig. Hierdie studie strek tot 26 Augustus 1830. Op hierdie datum het die Bevel-in-Rade van 2 Februarie 1830 wat verdere regte aan die slawebevolking in die Kaapkolonie verleen het, wet geword

    Genadendal : 'n gemeenskapstudie van 'n sendingstasie

    No full text
    Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1950.Full text to be digitised and attached to bibliographic record
    corecore