3 research outputs found

    Sosio-ekonomiese agtergrond as faktor by die skolastiese-vertraging van die plattelandse Kleurling

    No full text
    Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1954.AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die aspekte van die probleem van vertraging by die plattelandse kleurlingkind, waarop die Universiteit van Stellenbosch moes ingaan, was die verband tussen vertraging op skool en sosio-ekonomiese agtergrond. Huidige sielkundiges huldig die opvatting dat omgewing, en by uitstek die sosiale omgewing, 'n belangrike vormende krag uitoefen op die reaksies en prestasies van die individu. Aan die hand hiervan is die hipotese toe gestel dat (die swak sosio-ekonomiese omstandighede van die kleurling 'n aanleidende rol speel by sy skolastiese vertraging.) Die geldigheid van hierdie stelling word in hierdie bepaalde ondersoek nagegaan

    Substituutgesinsorg vir kinders, met besondere verwysing na pleegouerbegeleiding : 'n empiriese ondersoek

    No full text
    Proefskrif (Ph. D.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1988.Full text to be digitised and attached to bibliographic record

    n Kwalitatiewe ontleding van intelligensieprestasies deur middel van die nuwe Suid-Afrikaanse indiwiduele skaal : 'n pedagogies-psigologiese evaluering

    No full text
    Full text to be digitised and attached to bibliographic record
    corecore