2,367 research outputs found

    Quo Vadis, opvoeder?

    Get PDF
    Enige opvoedkunde word deur sy grondbeginsels beheers, ook die Calvinistiese. Hierdie beheersing strek hom veel verder uit as slegs die grense wat deur die teorie gestel word; dit reik heen na die praktyk en die organisasie. Dit omvat die opvoeder en die opvoedeling, die opvoedingsinrigting en die beheer daarvan, die stof en die metode, die liggaam en die siel, die tydelike en die ewige bestemming. As Calviniste laat ons ons ,,in U lig” lei op al hierdie terreine, of wil ons graag daardeur gelei word

    Die kultuurkrisis en die opvoeding van die jeug

    Get PDF
    Ons gaan ons besig hou met die krisis in die opvoeding en onderwys van die 20ste eeu, en veral van die tweede kwart daarvan. Ons wil direk aan die begin baie duidelik stel dat ons op hierdie terrein voortdurend krisisse belewe

    H.J J. Bingle se plek in die S.A. opvoedkundige panorama

    Get PDF
    Hierdie plasing is net so maklik as wat dit moeilik is. Om ’n een-spoormens te waardeer is nie besonder moeilik nie; om so ’n veelsydig-begaafde te plaas, kan maklik uitloop op versplintering, op miskenning van die eenheidsbeginsel wat soos ’n goue draad deur elke afdeling loop, op miskenning van die mens (hele mens) wat agter diĂ© fasette skuil. Op die gevaar af dat ons juis in die opsig die bal mag misslaan, wil ons tog hier van fasette gebruik maak. Dis prakties onmoontlik om die terreine waterdig af te sluit, en ons gaan dit ook nie probeer nie

    Die skool en die onderwyser as faktore in die geestesgesondheid van die kind*

    Get PDF
    Ons hou geestesgesondheidsweke, stig beroepsentrums, samel geld in om mense wat geestelik siek is te genees, klae oor die tekort aan psigiaters, kliniese sielkundiges, bedryfsielkundiges, voorligters, skoolpsigoloĂ«,ens. ’n Karige kwarteeu gelede het ons aan al hierdie dinge slegs akademiese aandag gewy. In hierdie kursus wordverskeie tipes kinders bespreek en geleer hoe om hulle probleme te benader

    Eenheid en differensiasie in die onderwys

    Get PDF
    Hierdie tenia van die interĂ­akultĂȘre lesings sny in werkliklieid oor alle fakulteite lieen en is ’11 probleem wal by elke dissipliiie ontstaan, sonder twyfel by almal wat met die mens en met levve te doen het, maar ook by die fisiese wetenskappe waar met die lewelosc skepping gewerk word. Waar ons in ons land en veral in Transvaal deesdae voortdurend te doen het met differensiasie in die onderwys, met A-, B- en C-bane, is hierdie beginsel van eenheid en verskeidenheid, van eeridersheid en ver- skillendbeid, van integrasie en differensiasie, van verdeelde beheer in die onderwys en van ’11 eenheidsheleid en -beheer, van nasionale en inter- nasionale onderwys, van verskillende skooltipes en van komprehensiewe skole e.d.m., voortdurend in die nuus. Saam met die eenheid en differen­ siasie in die volkewĂȘreld van Afrika, is die probleem in die onderwys seker die popnlĂȘrste; dis byna reeds gemeen|)laas

    Lewensbeskoulike differensiasie in die onderwys*

    Get PDF
    The fact that for many people the N in CNE (Christian National Education) often became more important than the C may be ascribed to a historical process. Opponents of the whole concept also did not understand that the Christian Afrikaner wanted a Christian education for his own children, and did not begrudge other people '‘other" education. The concept “National", however, has become a bogyman, and has come to be interpreted in terms o f the "National Party"

    Quo Vadis, Opvoeder?: Die stigting van S.A.V.B.O.

    Get PDF
    In die afgelope dekades is daar op die terrein van onderwys en opvoeding nogal heelwat tot stand gebring deur nuwe benaderings, klemverlegging, internasionale bevrugting, veral as die gevolg van uitgebreide navorsing

    Cancer cell ploidy and proliferation in colorectal carcinoma

    Get PDF
    • 

    corecore