2 research outputs found

    Elicitation and arrangement of conceptual meanings in the lexicography of less documented languages

    Get PDF
    The paper demonstrates how some of the dictionaries written in less documented languages, hardly meet the expectations of target users, due to some of the methods used in collecting and arranging meanings of words. The paper, therefore, explains the semantico- syntactic method of eliciting multiple conceptual meanings of words and the alphasyntactico-semantic mode of their arrangement in dictionary making. It concludes by showing how the two methods can lead to compilation of good dictionaries in less documented languages and how the dictionaries would be of benefit to the target users.Keywords: Arrangement of meanings, conceptual meanings, dictionary, less documented languages, lexicographyOnthulling en ordening van konseptuele betekenisse in die leksikografie van minder gedokumenteerde taleIn hierdie artikel word aangetoon dat woordeboeke vir tale wat nie goed gedokumenteer is nie, dikwels nie voldoen aan die verwagtinge van die teikengebruikers nie as gevolg van sommige metodes wat gebruik word in die versameling en ordening van betekenisonderskeidinge. Gevolglik word 'n uiteensetting gegee van die semanties- sintaktiese metode oor hoe om veelvuldige betekenisonderskeidinge van woorde te onthul en van die alfa-sintakties-semantiese metode oor hoe die ordening in woordeboeke kan geskied. Ter afsluiting word aangetoon hoe hierdie twee metodes tot die samestelling van goeie woordeboeke kan lei vir tale wat nie goed gedokumenteer is nie en hoe hierdie woordeboeke die teikengebruikers kan bevoordeel.Sleutelwoorde: Betekenisordening, konseptuele betekenis, leksikografie, minder gedokumenteerde tale, woordeboe
    corecore