1,864 research outputs found

    Die eeufees en die toekoms

    Get PDF
    Die eeufees van die P.U. vir C.H.O. vanjaar bring verskillende belangrike fasette na vore: die nederige en beskeie begin van die Universiteit, die formele besluit in geloof geneern wat ontplooi tot ’n magtige werklikheid, die onverstaanbare insig van die stigters m.b.t. die moontlikhede in die toekoms. Al hierdie gedagtes is beliggaam in verskillende geskrifte wat tydens die eeufees verskyn; wanneer hulle saam gelees word is dit of die panorama van die ontstaan, groei en volwassewording van die Universiteit voor mens oop lê. Vir almal wat aan die ideaal van ’n Christelike Universiteit verbonde is, is dit ’n verkwikking en versterking op die pad vorentoe

    In Memoriam Dr. F. J. du Toit

    Get PDF
    Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du Toit, in lewe kanselier van die P.U. vir C.H.O. en ’n ekonomiese leier van die Suid-Afrikaanse volk, nogvoortleef in die kringe waarin hy uitmuntendc prestasies behaal het

    In Memoriam - Dr J.P. Duvenage

    Get PDF
    By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terug te kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag. Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby is nie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekoms in sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u w erk lê hopelik nog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosryke gedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band wat daar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaal deurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontak verby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe- skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'n m ate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien

    Samewerking tussen Calvinistiese universiteite van Suid-Afrika, Nederland en Amerika*

    Get PDF
    As konfessionele universiteit op Calvinistiese grondslag voel die P.U. vir C.H.O. homself nou verwant en verbonde aan die Vry Universiteit te Amsterdam

    Reformasie van ons Middelhare-Skoolkurrikulum

    Get PDF
    Die inhoud van die middelbare onderwys geniet deesdae weer die aandag van opvoedkundiges

    ’n Nuwe bedeling

    Get PDF

    'n Saluut aan die rektor van die P.U. vir C.H.O.

    Get PDF
    As die universiteit vanaf die vroegste tye die ge- meenskap-in-klein genoem is, is die rektor van 'n moderne universiteit sekerlik die mikrokosmos van die universiteit waaraan hy verbonde is. Van hom word die gevleuelde idealisme van die akademikus asook die barre realisme van die adm inistrateur verwag; hy moet ’n profetiese visie op die lonkende horison van beginsels en ontwikke- lingspotensialiteit rig, m aar tog met albei voete op die vaste aarde van materiaal tot sy beskikking en doeltref- i’ende organisasie bly staan. Hy moet weet wat hy wil, m aar ook wat hy kan

    'n Eresaluut aan 'n akasemikus, patriot en leier

    Get PDF
    Hoewel Potchefstroom geen uitsaaistasie huisves nie, word daar dik wels in die gewone omgang van die stem van Potchefstroom gepraat
    • …
    corecore