37 research outputs found
Freedom of Afrikaans speech : rich, richer, Rykie
CITATION: Rabe, L. 2009. Vryheid van die Afrikaanse spraak : ryk, ryker, Rykie. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 49(1):131-144.The original publication is available at http://www.scielo.org.zaDie Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse
joernalistiek ân bydrae gemaak. ân Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal
âbevryâ het van ân nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is ân eerste verkenning van hierdie
âvrydenkerâ in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met diĂ© jong taal. As deskriptiewe
artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop
volg ân kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat
die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. ân Waardering van
Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op ân nuwe generasie Afrikaanse,
veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs ân aantal voorbeelde uit die oeuvre van
die âonvergelyklike stilisâ wat tot die uitdrukking âryk, ryker, Rykieâ gelei het.The Afrikaans journalist Rykie van Reenen (1923-2003) contributed in many respects to the
development of Afrikaans journalism. It can, for instance, also be said that she âliberatedâ the
Afrikaans language from a very formalised style. This article focuses on this aspect of Van Reenenâs
contribution to Afrikaans journalism and the Afrikaans language. As a fi rst exploration of this
âfreethinkerâ in Afrikaans media the article attempts to describe her âfreeâ interaction with this
young language that was fi rst recognised as offi cial language in 1925, only two decades before
Van Reenen was appointed as the second professional Afrikaans journalist on the Cape daily Die
Burger in 1945. Her âinfallible styleâ, according to her female colleague and contemporary and later editor of Die Burger and chair of Naspers, Piet CilliĂ©, can be regarded as a liberation of
the Afrikaans language. Van Reenen has been described as âundoubtedly the most outstanding
Afrikaans journalist of the [twentieth] centuryâ by historian Hermann Giliomee in his seminal
book The Afrikaners, although he qualifi ed this in the later (translated and re-edited) Afrikaans
edition with a more sober âprobablyâ. Van Reenenâs characteristic style was possibly the sumtotal
of a unique linguistic talent coupled with the application and discipline of writing which was
polished â burnished â on a daily basis. This descriptive article focuses briefl y on the background
to the development of the Afrikaans language from the diverse Afrikaans language communities
that settled at the Cape during the seventeenth century, leading to a âformalisedâ language in
the fi rst decades of the twentieth century. What follows next is the development of Van Reenen as
young journalist, and especially the infl uence that the Afrikaans author MER (Miem Rothmann)
had on her. Van Reenen was one of MERâs so-called âCape childrenâ (âKaapse kindersâ), and in
many respects MER was her mentor. An appreciation by Van Reenenâs contemporaries with regard
to her unique style and contribution to the âliberationâ of Afrikaans and the languageâs stylised
and formal use during the middle of the previous century follows. Van Reenenâs infl uence on a
new generation of Afrikaans, especially female, journalists, is also briefl y referred to. The article
concludes with a few examples from the oeuvre of the âunparalleled stylistâ that has led to the
expression âryk, ryker, Rykieâ (as degree of comparison: rich, richer, Rykie) among her peers.Publishers' versio
Die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die tydsgewrig, en Abraham Faure as pionier
CITATION: Rabe, L. 2021. Die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die tydsgewrig, en Abraham Faure as pionier. LitNet Akademies, 18(3):258-294.The original publication is available at https://www.litnet.co.zaHierdie artikel het ten doel om die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die
tydsgewrig waarin dit ontstaan het, en Abraham Faure (1795â1875) as eerste redakteur van ân
eerste Hollands-Afrikaanse publikasie te beskryf. Die artikel gebruik as formaat ân chronologiese
mediageskiedkundige narratief om die verloop en ontwikkeling van dié era in die SuidAfrikaanse mediageskiedenis te karteer. Binne die veld van die mediageskiedenis word die
teoretiese vertrekpunt en metode met mekaar vervleg om die ontstaansgeskiedenis van die
Hollandse joernalistiek, wat later die Afrikaanse joernalistiek sou word, te ondersoek. ân
Oorsigtelike konteks van die Kaap van sy tyd vanaf die VOC-besetting word eerstens
aangebied. Die Brits-koloniale tydperk, waarin Nederlands aktief deur Engels vervang moes
word, word beskryf, asook die aanbreek van persvryheid wat ân onbedoelde gevolg gehad
het, naamlik dat Nederlandse publikasies vir die eerste keer vrylik gepubliseer kon word.
Daarop volg ân lewenskets van Faure wat die omvang van sy werk en statuur aan die Kaap
beskryf, waarna die ontstaan en ontwikkeling van die eerste Hollandse publikasie, naamlik
Het Nederlandsch Zuid-Afrikaansch Tijdschrift (HNZAT), beskryf word. Dié deel van hierdie
artikel fokus op Faure se rol as pionier wat betref die ontstaan van die vroeë (Afrikaanse)
joernalistiek. Faure was ook die stigter van die kerkblad De Honigbij, voorloper van D(i)e
(Gereformeerde) Kerkbode, ook deur hom gestig, die oudste publikasie wat steeds gepubliseer
word. Die joernalistieke ontwikkeling wat op HNZAT gevolg het, word ook ten slotte kortliks
belig. Danksy die veelsydige Faure is die grondslag gelĂȘ vir wat later die Hollands-Afrikaanse
joernalistiek aan die Kaap sou word.Publisher's versio
The importance of media freedom in South Africa : two centuries, two case studies, from the Magna Carta to the Secrecy Bill
CITATION: Rabe, L. 2016. Die belang van mediavryheid in Suid-Afrika : tweehonderd jaar, twee gevallestudies, van die Magna Carta tot die Muilbandwet. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(3):856-874, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n3a9.The original publication is available at http://www.scielo.org.zaHierdie artikel beskou die huidige bedreigings teen 'n vrye media in Suid-Afrika vanuit 'n mediahistoriografiese vertrekpunt en betoog dat die rol van 'n vrye media in Suid-Afrika belangriker is as ooit weens die bedreigings van die ANC-regering op die vrye vloei van inligting. Mediavryheid as konsep word bespreek, waarna 'n vrye media vanuit 'n libertaries-sosiaal verantwoordelike teoretiese vertrekpunt belig word. Dit word gevolg deur 'n kort bespreking van die gevallestudie as navorsingsontwerp en die historiese metode as navorsingsinstrument. Twee gevallestudies in die stryd om mediavryheid teen die regering van die dag oor byna tweehonderd jaar in Suid-Afrika volg: Die eerste onder 'n outoritĂȘre Britse koloniale regering en die tweede onder 'n demokratiese bedeling onder die ANC. In die eerste word beweeg van geen persvryheid, na sogenaamde onvoorwaardelike vryheid. In die tweede hou die voorgestelde Media AppĂšl Tribunaal, sekere wetsontwerpe, sowel as ander bedreigings, asook die ondemokratiese uitsprake en optrede van Suid-Afrika se staatshoof en sy regering, ernstige gevare in vir mediavryheid, ondanks grondwetlike waarborge. Die stelsel van selfregulering is relevant en word kortliks bespreek. Die gevolgtrekking is dat mediavryheid altyd voorwaardelik is, ondanks 'n pro tempore-belewenis dat dit onvoorwaardelik kan wees, en dat mediavryheid eweseer 'n kwessie is in 'n sogenaamde liberaal-demokratiese bedeling as wat dit in 'n vorige diktatoriale koloniale era was.http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000300009&lng=en&nrm=iso&tlng=afPublisher's versio
So jung sehen wir uns nimmer wieder - manner of speech as expression of identity in the Lutheran settler community at Philippi
The original publication is available at http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/culturePlease cite as follows:Rabe, L. 2005. So jung sehen wir uns nimmer wieder. Segswyses as uitdrukking van identiteit in die Lutherse setlaarsgemeenskap by Philippi. South African Journal of Cultural History, 19(2):144-167.Manner of speech as expression of identity is still an important element that differentiates the descendants of German settlers to Philippi on the Cape Flats from other language communities. Today's mainly Afrikaans speaking community, descendants of German settlers in the nineteenth century, still uses unique idioms and expressions as part of its vernacular. This is, in essence, a daily manifestation of its settler history, and includes expressions in German, Low German and Afrikaans that are embedded in the colloquial language which mainly consists of Afrikaans. It contributes to this community's unique identity as descendants of German settlers, as Afrikaans speakers (but not "Afrikaners"), and is the expression of a language community within the multi-lingual and multi-cultural South Africa of today. This settler community remains a unique and fascinating source for cultural historical study.Segswyses as uitdrukking van identiteit is steeds 'n belangrike element wat die afstammelinge van Duitse setlaars na Philippi op die Kaapse Vlakte in die negentiende eeu van ander taalgemeenskappe onderskei. Vandag se hoofsaaklik Afrikaanssprekende gemeenskap, afstammelinge van Duitse immigrante in die negentiende eeu, gebruik unieke idiomatiese uitdrukkings en segswyses as deel van hulle alledaagse omgangstaal. Dit is in essensie 'n daaglikse manifestasie van hulle setlaarsgeskiedenis, en sluit in uitdrukkings en spreekwoorde in Duits, Platduits en Afrikaans wat ingebed is in hulle omgangstaal wat hoofsaaklik uit Afrikaans bestaan. Dit dra tot die setlaarsafstammelinge se unieke identiteit as Afrikaanssprekendes (maar nie "Afrikaners" nie) by, en is uitdrukking van 'n taalgemeenskap binne die multitalige en multikulturele Suid-Afrika van die hede. Dié afstammeling-gemeenskap bly 'n unieke en fassinerende bron vir kultuurhistoriese waarneming.Post-prin
Comments on the Sanef media audit: a new news culture is facing the media and journalism educators: the time to act is now!
This omnibus article deals with some of the comments received by the authors of the Sanef media audit (see p. 11) of the edition of Ecquid Novi). As Mark Deuze, one of the commentators puts it: The threats and challenges to contemporary journalism have caused scholars, publics, journalists, and thus journalism educators, to reconsider their approaches, definitions, roles, and function in community and society. Widely recognized as the four main changes or challenges facing education programmes in journalism are: the multicultural society; the rise and establishment of infotainment genres; the convergence of existing and new media technologies (cf. multimedia); and the internationalization or âglocalizationâ of the media and journalism playing field. The four mentioned challenges and developments could be seen as reflected in the 2002 Sanef audit. The report particularly stresses the ânew cultureâ within which journalists are expected to do their work. This is a culture determined by fragmented audiences; a widening gap between journalists and their publics; and an increased need for quality information. It is also a culture of enhanced interactivity and media accountability; intercultural communication; recognition of cultural diversity; and dealing with ânonhierarchicalâ management styles. Journalism education, in other words, is gearing up to face a tough challenge: keeping the best practices of the teaching context and practical skills courses on the one hand, and including cultural and critical reflective didactics on the other. This is not the traditional theory versus skills debate of oldâthis is definitely something ânewââas is clearly shown in the Sanef audit. In this respect the Sanef audit stands out for its discourse of emphasizing changes in journalism and news culture, rather than simply advocating more or less theory- or skills-based curricula
Evalusie : die vrouestem in Suid-Afrikaanse media
17 A4 pages in pdf format.BibliographyIn April vanjaar was 51% van Suid-Afrikaanse internetgebruikers vroue, teenoor 38% in Maart 1999 (Women now, 2001). Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat die geslag van gebruikers van die internet - die
sogenaamde nuwe media - min of meer die bevolkingsamestelling
reflekteer. Maar sou 'n studie gedoen word
van die inhoud van die internet-aanbod: of van diegene
wat die produseerders daarvan is, sou dit waarskynlik
gelyk wees aan die bevindings van ander mediastudies.
Eerstens: vroue wat in die media uitgebeeld word, is
verreweg in die minderheid; tweedens: hulle word
gestereotipeer, en derdens: as verskaffers van media is
hulle in beperkte rolle (Gaga, 2000; Lowe-Moma, 2001: Spears et al.: 2000).
Gaan ons vir 'n oomblik honderd jaar terug in ons eie
geskiedenis, is Suid-Afrika vasgevang in 'n oorlog wat lank
'n rampspoedige invloed op talle terreine van Suid-Afrika
se ontwikkeling sou hĂȘ. Ook die media. En hoofsaaklik die
rol wat die Afrikaanse vrou in veral die Afrikaanse pers
sou speel - of nie speel nie. Soos in die geslagsdiskoers in
die letterkunde kan 'n mens ook na die afwesigheid van
die Afrikaanse vrouestem in die media verwys as die
"stiltes tussen woorde en tekste" (Van Niekerk, 1994).
Om nie te praat van die stilte van swart en bruin vroue
nie.
Persvryheid moet deur almal geniet kan word en nie
net sommige nie, sĂȘ pres. Thabo Mbeki vroeĂ«r vanjaar in
sy boodskap ter viering van die tiende WĂȘreldpersvryheidsdag.
Ook: "Niemand kan tevrede wees
terwyl persvryheid hoofsaaklik net deur 'n uitsoekgroep
geniet word nie. Dis die kernreg van alle mense om vrye
toegang te hĂȘ tot media wat hul menings uitdruk en hul
lewenservaring en strewes ten volle weerspieël".
As 'n mens die status van vroue en ander minderheidsgroepe
in die media ondersoek, is dit duidelik dat ons ver
van daardie ideaal is. Veral as jy in Suid-Afrikaanse media lees van vroulike joernaliste wat teistering van
parlementslede - die gekose verteenwoordigers van die
volk dus - moet verduur (Stappe, 2001).
Eerstens dan in hierdie besinning oor die status van
vroue in die media moet 'n mens begin by die begin - en
die oervraag van alle joernaliste: Wat is nuus?Inaugural address delivered in September 2001 by Professor Lizette Rab
Die Bauernmission en ironieë van die geskiedenis : die religio-kulturele erflating van die Bauernsiedling Philippi
The original publication is available at http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/culturePlease cite as follows:Rabe, L. 2009. The Bauernmission and the ironies of colonialism : the religio-cultural legacy of the Bauernsiedlung Philippi. South African Journal of Cultural History, 23(2):78-98.The German immigrants who formed the three "waves" of Germans to settle at Philippi in the Western Cape (South Africa) in the 19th century, and their descendants, contributed not only to the agricultural well-being of the Western Cape by providing the growing population with fresh produce, but also to the diversity of the region with their German cultural heritage. The arrival in the Western Cape of specifically the last two "waves" of German immigrants was both the result of the Hermannsburg "Bauernmission" - "agricultural missionary society" - as well as a specific immigration drive by the British colonial government to recruit specifically Germans to populate various areas of the Western and Eastern Cape colonies, which coincided. This article discusses the history of the resultant Philippi German farming community - a typical "Bauernsiedlung" - and the irony of their religio-cultural legacy and a new generation of (im)migrants to the Western Cape. Translations of the German quotations are provided as footnotes.Die Duitse immigrante wat die drie "golwe" Duitsers gevorm het wat hulle in Suid-Afrika by Philippi in die Wes-Kaap in die negentiende eeu gevestig het, en hulle nakomelinge, het nie net tot die Wes-Kaap se agri-welstand bygedra deur die groeiende bevolking van vars produkte te voorsien nie, maar ook tot die diversiteit van die streek. Die aankoms in die Wes-Kaap van spesifiek die laaste twee "golwe" Duitse immigrante was tegelyk die gevolg van die Hermannsburgse Bauernmission (Boeresending) en die immigrasieprojekte van die Britse koloniale regering wat spesifiek Duitsers gewerf het om die Wes- en Oos-Kaap te bevolk. Die artikel bespreek die geskiedenis van die gevolglike Duitse Philippi-boerderygemeenskap - 'n tipiese "Bauernsiedlung" - en die ironie van hulle religio-kulturele erflating en 'n nuwe generasie (im)migrante na die Wes-Kaap. Vertalings in Engels van die Duitse aanhalings word in voetnotas gegeePost-prin
So jung sehen wir uns nimmer wieder - manner of speech as expression of identity in the Lutheran settler community at Philippi
The original publication is available at http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/culturePlease cite as follows:Rabe, L. 2005. So jung sehen wir uns nimmer wieder. Segswyses as uitdrukking van identiteit in die Lutherse setlaarsgemeenskap by Philippi. South African Journal of Cultural History, 19(2):144-167.Manner of speech as expression of identity is still an important element that differentiates the descendants of German settlers to Philippi on the Cape Flats from other language communities. Today's mainly Afrikaans speaking community, descendants of German settlers in the nineteenth century, still uses unique idioms and expressions as part of its vernacular. This is, in essence, a daily manifestation of its settler history, and includes expressions in German, Low German and Afrikaans that are embedded in the colloquial language which mainly consists of Afrikaans. It contributes to this community's unique identity as descendants of German settlers, as Afrikaans speakers (but not "Afrikaners"), and is the expression of a language community within the multi-lingual and multi-cultural South Africa of today. This settler community remains a unique and fascinating source for cultural historical study.Segswyses as uitdrukking van identiteit is steeds 'n belangrike element wat die afstammelinge van Duitse setlaars na Philippi op die Kaapse Vlakte in die negentiende eeu van ander taalgemeenskappe onderskei. Vandag se hoofsaaklik Afrikaanssprekende gemeenskap, afstammelinge van Duitse immigrante in die negentiende eeu, gebruik unieke idiomatiese uitdrukkings en segswyses as deel van hulle alledaagse omgangstaal. Dit is in essensie 'n daaglikse manifestasie van hulle setlaarsgeskiedenis, en sluit in uitdrukkings en spreekwoorde in Duits, Platduits en Afrikaans wat ingebed is in hulle omgangstaal wat hoofsaaklik uit Afrikaans bestaan. Dit dra tot die setlaarsafstammelinge se unieke identiteit as Afrikaanssprekendes (maar nie "Afrikaners" nie) by, en is uitdrukking van 'n taalgemeenskap binne die multitalige en multikulturele Suid-Afrika van die hede. Dié afstammeling-gemeenskap bly 'n unieke en fassinerende bron vir kultuurhistoriese waarneming.Post-prin
Die Philippi Duitse Landbouvereniging â 125 jaar georganiseerde landbou op die Kaapse Vlakte
The original publication is available at http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/culturePlease cite as follows:Rabe, L. 2012. The Philippi German Agricultural Association â 125 years of organised agriculture on the Cape Flats. South African Journal of Cultural History, 26(1):74-92.The Philippi Agricultural Association, one of South Africa's oldest agricultural associations, celebrated its 125th anniversary in 2010. This association of Philippi, the Western Cape's "Vegetable Pantry", was established in 1885 to improve the unfavourable conditions under which the German immigrants had to farm on the sandy and marshy Cape Flats. It acted as a lobby group to build roads to and within the area, and to promote the development of agricultural activities within the community. This article presents an historical overview of the establishment of the association and ends with an assessment of the future, as the survival of the area is threatened by urban encroachment, and, as in other rural areas, by high levels of crime. The role of organised agriculture to ensure a healthy, sustainable agricultural sector, locally and in a wider sense, is continuously emphasised.Die Philippi-landbouvereniging, een van Suid-Afrika se oudste landbouverenigings, het in 2010 sy 125ste bestaansjaar gevier. Die landbouvereniging van Philippi, die Wes-Kaap se "groentespens", is in 1885 gestig om die ongunstige toestande te verbeter waaronder die Duitse immigrantegemeenskap hulle op die sanderige en moerasagtige Kaapse Vlakte bevind het. Die belangrikste oogmerk was om as drukgroep te verseker dat begaanbare paaie na en in die gebied gebou word en om gemeenskaplike landbou-aktiwiteite te ontwikkel. Hierdie artikel bied 'n historiese oorsig oor die ontstaan van die vereniging en sy eerste mylpale en eindig met 'n blik op die toekoms, aangesien die voortbestaan van die gebied deur stedelike indringing bedreig word en, soos in ander landelike gebiede, hoĂ« vlakke van misdaad. Deurlopend word die belangrikheid van die rol van georganiseerde landbou beklemtoon om 'n gesonde, volhoubare landbousektor op plaaslike en wyer grondslag te verseker.Post-prin
The past is present: a freethinker journalist, ideologies and loyal dissent
South Africa has moved from an authoritarian state to a supposedly liberal democracy, with journalists as the assigned âwatchdogsâ of government. What can be learnt from a journalist who not only worked during apartheid South Africa, but also for a company whose raison dâĂȘtre was to support the specific ethnic nationalist ideology of the government of the day? Rykie van Reenen is regarded by one South African historian as âundoubtedly the most outstanding Afrikaans journalist of the [twentieth] centuryâ, later to be qualified by âpossiblyâ. It is said her writing contributed in a significant way to the eventual change in Afrikaner Nationalist thinking. This article maps some of her dissentient writing to highlight her role as dissident journalist in a time of a kowtowing Afrikaans media sector. By referring to several examples, Van Reenenâs critical commentary on the Afrikaner Nationalist government will be discussed. Van Reenen can be called a freethinker, but her writing was still within Afrikaner Nationalismâs âloyal dissentâ paradigm. The question arises: Can journalists free themselves from their own cultural backgrounds to become âwatchdogsâ of government and society? Taking into account that Van Reenen was critical of the government of the day, while still remaining an Afrikaner nationalist, with a lower case n, as she referred to herself, the author will ask how lessons can be learnt from the past and applied to the present. The article concludes with some observations on âindependenceâ and âobjectivityâ as learned from the writings of Van Reenen