3 research outputs found

    Darwin and Genesis

    Get PDF
    In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die konflik tussen Darwin se teorie van evolusie en die Christelike leerstelling van 'n Goddelike skepping uit die weg te ruim. Om die konflik goed te verstaan, word 'n kort uiteensetting gegee van die wyse waarop Christene die implikasies van die teorie van evolusie vir hul leerstelling van 'n Goddelike skepping ingesien het. Die diverse reaksies van teoloé hierop sal kortliks geskets word, waarna 'n analise van die redes vir hierdie konflik verskaf sal word, gebaseer op 'n leidraad van Hans Kiing, 'n Duitse teoloog. Die standpunt sal beredeneer word dat d it 'n spesifieke interpretasie van die Christendom was, gerugsteun deur 'n filosofies-biologiese teorie, wat verdedig is en nie die sentrale aspekte van die Christendom self nie. Laastens sal gevra word of die konflik u it die weg geruim kan word en die positiewe antwoord wat hierop gegee word, stel dat 'n korrekte interpretasie van die Bybelse skeppingsleer 'n teorie van evolusie kan akkommodeer wat geregverdigde aansprake op wetenskaplike geldigheid maak

    Don quijote, Christelike geloof en natuurwetenskap 1

    Get PDF
    The story about Don Qulchote and the windmills is used in this article as an analogy to typify the debates that have taken place in history between natural science and representatives of Christian religion. The analogy is tested on debates that took place around Galileo. Darwin, Newton, Cuvier and the Big Bang theory. The analogy matches these debates quite well and this Is explained by the view that scientific claims to knowledge, and claims to knowledge based on Christian faith, belong to different categories and are thus not concurrents for the same truth. Gilbert Ryle's criticism on Descartes' mind-body dualism is used here to strengthen this argument. The article is concluded by pointing out in what ways one can engage in a meaningful debate on the nature of the relationship between science and Christian religion
    corecore