77,210 research outputs found

    Taalbeskouing en taalstrewe van die G.R.A

    Get PDF
    Die taalbeskouing van die Genootskappers is deur verskillende voorstanders van Afrikaans geformuleer, o.a. deur Pannevis (in sy „Gesprek”, wat deur J. D. du Toit in S. J. du Toil in weg en werk, bl. 102-107, aangehaal word), deur C. P. Hoogenhout (in sy Gesprekke tusse Jan Vasvat en neef Daantje Loslaat), deur Oom Lokomotief (in Die Patriot, waarin hy met sy kensketsende joernalistieke vaardigheid en gevatheid die aanvalle op Afrikaans oortuigend weerlê het)

    Die betekenis van Prof. Bavinck se verblyf in S.A.

    Get PDF
    Noudat Prof. J. H. Bavinck weer terug is in sy vaderland is dit van belang om ’n oomblik stil te staan by die betekenis van sy verblyf van byna ’n voile akademiese jaar in ons land

    Professor G.T.S. Eiselen

    Get PDF
    In 1957 het daar reeds, uit die penvan prof. J. Chr. Coetzee, ’n lewenskets verskyn van die man na wie deur sowel sy studente as sy junior kollegas met toegeneëntheid as prof Eisie verwys word

    Britse koloniale beleid in Afrika.

    Get PDF
    Oor die geheel kan gesê word dat die Verenigde Koninkryk steeds meer op die Amerika’s en sy Statebond eerder as op Europa steun vir sy voortbestaan as groot moondheid van die tweede rang

    Ontogeny of synaptophysin and synaptoporin in the central nervous system

    Get PDF
    The expression of the synaptic vesicle antigens synaptophysin (SY) and synaptoporin (SO) was studied in the rat striatum, which contains a nearly homogeneous population of GABAergic neurons. In situ hybridization revealed high levels of SY transcripts in the striatal anlage from embryonic day (E) 14 until birth. In contrast. SO hybridization signals were low, and no immunoreactive cell bodies were detected at these stages of development. At E 14, SY-immunoreactivity was restricted to perikarya. In later prenatal stages of development SY-immunoreactivity appeared in puncta (identified as terminals containing immunostained synaptic vesicles), fibers, thick fiber bundles and ‘patches’. In postnatal and adult animals, perikarya of striatal neurons exhibited immunoreaction for SO; ultrastructurally SO antigen was found in the Golgi apparatus and in multivesicular bodies. SO-positive boutons were rare in the striatum. In the neuropil, numerous presynaptic terminals positive for SY were observed. Our data indicate that the expression of synaptic vesicle proteins in GABAergic neurons of the striatum is developmentally regulated. Whereas SY is prevalent during embryonic development, SO is the major synaptic vesicle antigen expressed postnatally by striatal neurons which project to the globus pallidus and the substantia nigra. In contrast synapses of striatal afferents (predominantly from cortex, thalamus and substantia nigra) contain SY

    In Memoriam Dr. F. J. du Toit

    Get PDF
    Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du Toit, in lewe kanselier van die P.U. vir C.H.O. en ’n ekonomiese leier van die Suid-Afrikaanse volk, nogvoortleef in die kringe waarin hy uitmuntendc prestasies behaal het

    Die mens, die liefde en die sedelik

    Get PDF
    Met die skepping van die mens het God hierdie mens met wonderlike gawes toegerus, gawes wat die mens in Sy diens moet stel ten einde sy heerlike roeping op aarde tot eer en verheerliking van sy Skepper te kan volvoer, om sodoende aan sy bestemming te beantwoord

    Reducing Health Inequalities Implementation Theme. Briefing Paper 2: How to incorporate attention to inequality in CLAHRC (SY) activity.

    Get PDF
    In Briefing Paper 1 we set out the rationale for having an "Inequalities in health" theme as part of the CLAHRC (SY) activity. In this second briefing paper we show how research conducted under the aegis of CLAHRC (SY) can address issues of health inequality

    Grepe uit 'n Calvinistiese Wysbegeerte. 1) Die Verltouding tussen Teologio en Wysbegeerte.

    Get PDF
    Publikasies van Prof. Hepp en van sy leerlinge (w.o. Dr. P. Prinsoor Het Geweten, Dr. B. J. de Klerk oor Biblisisme, F. J. M. Potgieter 2) beweeg hulle al meer op ’n terrein op die grensgebied van teologie en wysbegeerte. Hierdie publikasies bestry veral die beskouing
    corecore