6 research outputs found

    Measuring Black Hole Spin using X-ray Reflection Spectroscopy

    Full text link
    I review the current status of X-ray reflection (a.k.a. broad iron line) based black hole spin measurements. This is a powerful technique that allows us to measure robust black hole spins across the mass range, from the stellar-mass black holes in X-ray binaries to the supermassive black holes in active galactic nuclei. After describing the basic assumptions of this approach, I lay out the detailed methodology focusing on "best practices" that have been found necessary to obtain robust results. Reflecting my own biases, this review is slanted towards a discussion of supermassive black hole (SMBH) spin in active galactic nuclei (AGN). Pulling together all of the available XMM-Newton and Suzaku results from the literature that satisfy objective quality control criteria, it is clear that a large fraction of SMBHs are rapidly-spinning, although there are tentative hints of a more slowly spinning population at high (M>5*10^7Msun) and low (M<2*10^6Msun) mass. I also engage in a brief review of the spins of stellar-mass black holes in X-ray binaries. In general, reflection-based and continuum-fitting based spin measures are in agreement, although there remain two objects (GROJ1655-40 and 4U1543-475) for which that is not true. I end this review by discussing the exciting frontier of relativistic reverberation, particularly the discovery of broad iron line reverberation in XMM-Newton data for the Seyfert galaxies NGC4151, NGC7314 and MCG-5-23-16. As well as confirming the basic paradigm of relativistic disk reflection, this detection of reverberation demonstrates that future large-area X-ray observatories such as LOFT will make tremendous progress in studies of strong gravity using relativistic reverberation in AGN.Comment: 19 pages. To appear in proceedings of the ISSI-Bern workshop on "The Physics of Accretion onto Black Holes" (8-12 Oct 2012). Revised version adds a missing source to Table 1 and Fig.6 (IRAS13224-3809) and corrects the referencing of the discovery of soft lags in 1H0707-495 (which were in fact first reported in Fabian et al. 2009

    Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 1960

    No full text
    Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het. So ’n bewering eis al dadelik ’n verduideliking. Ons behandel die verskille kortliks puntsgewyse. (a) Geskrap. ’n Groot aantal woorde en/of woordvorme uit die vorige Woordelys is geskrap, omdat hulle geen spellingmoeilikhede oplewer of behoort op te lewer nie. Ons noem slegs die volgende soorte gevalle: (1) Eenvoudige, onsamegestelde woorde soos: baan, bane; beer, bere; boer, boere; boom, bome; buur, bure. Die spelling van sulke woorde kan bowendien meestal uit samestellinge wat opgeneem is, afgelei word. (2) Samestellinge en afleidinge wat geen spellingmoeilikhede oplewer nie. As bantamgewig en bantamhoender bv. aangegee word, is dit stellig oorbodig om bantamhaantjie en bantamhennetjie ook te vermeld. Samestellinge met en sonder verbindingsklanke (veral e en s) eis egter vanweë die vormverskille wel enkele toeligtende voorbeelde soos: boerbeskuit naas boerebeskuit, handdoek teenoor handearbeid, loonraad teenoor loonsverhoging, verjaardag naas verjaarsdag. (3) ’n Aantal vreemde, veral Franse, woorde is weggelaat, omdat daar in Afrikaans haas geen behoefte daaraan bestaan nie en die skrywer wat hulle moontlik af en toe nodig kry, tog maar die vreemde skryfwyse moet volg. Geleerde benamings (bv. in suiwer Latyn), soos Equus caballus, hoort ewemin in hierdie lys tuis; Ekwide daarenteë wel. (4) By byvoeglike naamwoorde word die trappe van vergelyking wat geen vorm- en/of spellingmoeilikhede oplewer nie, meestal weggelaat en net die verboë vorme aangegee, of anders word aangedui dat die betrokke word ook onverboë of alleen onverboë gebruik word. In die meeste gevalle is dit ’n saak van grammatika eerder as van spelling. (5) Wisselvorme is, waar moontlik, verminder en dit sal stellig deur die publiek verwelkom word. Twintig jaar gelede het ons daaromtrent gekonstateer: ,,Die alternatief is om tussen twee of meer vorme te kies, en dit kan alleen min of meer willekeurig geskied” (bl. VIII). Dit was destyds volkome juis, maar voortdurende waarneming van die gesproke sowel as die geskrewe word het ons oortuig dat sommige vorme minder gebruiklik as ander is en dat ons die onnodige weelde van ’n te groot vormverskeidenheid in baie gevalle goed kan ontbeer. Die hiperdeftige boter kan, om slegs ’n enkele voorbeeld te noem, nou sonder nadeel vir botter wyk. Twintig jaar gelede het ons ook die volgende aanbeveling gedoen: „Waar daar in die geval van vreemde woorde tussen die vreemde en ’n verafrikaanste spelling gekies kan word, daar word in ooreenstemming met die spellingpraktyk van die oorgroot meerderheid van die skrywende publiek die voorkeur aan die verafrikaanste spelvorm gegee” (bl. XV, Opm. 1). Hierdie wenk het soveel byval gevind dat ons tans by talle van woorde die vreemde spelvorme met vrymoedigheid kan weglaat (kyk bv. maar net in die ou lys by woorde wat met au of c begin en vergelyk die paragraaf oor Vreemde Woorde hier onder)

    Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 1964

    No full text
    Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig gesien het, is wel ’n bewys dat daar in dié tydperk ’n groot vraag na hierdie publikasie was en dat dit in ’n belangrike behoefte voorsien het. Dit getuig ook van toenemende belangstelling in en bestudering van ons taal en lê andersyds ’n verphgting op die Taalkommissie om na vermoë die nodige leiding op die gebied van die spelling en skryfwyse te probeer gee. „Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het”. So het dit tien jaar gelede in die Voorwoord by die vorige (sesde) uitgawe gelui. Dit geld ook van hierdie druk, want die beskaafde Afrikaanse uitspraak, die beginsel van gelykvormigheid en aansluiting by die Nederlandse skryf- en spellingtradisie bly nog steeds as grondbeginsels gehandhaaf, en aan die strekking van die spelreëls self is niks wesenliks verander nie. Maar die taal het self, soos elke jong, lewendige taal, ontwikkel en verander en daardeur nuwe eise aan sy beoefenaars gestel. Daarmee moes die Taalkommissie uiteraard rekening hou — vandaar enkele nuwighede in die stof en die behandelingswyse daarvan in hierdie uitgawe. Daarvan word kortliks hieronder rekenskap gegee

    Teor e capacidade máxima de adsorção de arsênio em Latossolos brasileiros Content and maximum capacity of arsenic adsorption in Brazilian Oxisols

    No full text
    A alta toxicidade do As aos animais e humanos e a possibilidade de existência de grande número de áreas contaminadas tornam imprescindível o conhecimento do teor semitotal em solos ditos não-contaminados e dos processos de adsorção do As em solos de carga variável. O objetivo deste trabalho foi determinar o teor e a capacidade máxima de adsorção de As (CMADS AS) em Latossolos. O teor total foi determinado pelo método USEPA 3051A, e a CMADS As, com auxílio de isotermas de Langmuir com base nos valores de adsorção obtidos em dose de As (0, 90, 190, 380, 760 e 1.150 µmol L-1) (relação solo:solução final = 1:100), a pH 5,5 e força iônica de 15 mmol L-1. Os 17 Latossolos apresentaram teor médio total de As de 5,92 mg kg-1 e CMADS As média de 2.013 mg kg-1. O teor de argila e os óxidos de Fe e Al apresentaram influência positiva na CMADS As.<br>In view of the toxicity of As for man and animals and the possibility of existence of a great number of contaminated areas it is imperative to know the total As content in soils considered uncontaminated and about As sorption processes in soils of variable charge. The objective of this work was to determine the total content and maximum capacity of As adsorption (CMADS As) in Oxisols. The total content was determined by the USEPA 3051A method. The cmADS As was determined by the Langmuir Isotherms using six solution concentrations (0, 0.09, 0.19, 0.38, 0.76, 1.15 mmol L-1) (1:100 soil: solution ratio), pH values 5.5 and ionic strength 15 mmol L-1. In the 17 Oxisols the average total As content was 5.92 mg kg-1 and mean cmADS As was 2.013 mg kg-1. Clay, and Fe and Al oxides content influenced cmADSs positively
    corecore