2 research outputs found

    Afrikaanse visserstaal

    Get PDF
    Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 1957.AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die oog op 'n verhandeling oor AFRIKAANSE VISSERSTAAL; en by gebrek aan enige literatuur oor hierdie onderwerp, was ek verplig om twee jaar lank veldwerk te doen. Met die tyd en middele tot my beskikking, was ek genoodsaak om my navorsingsgebied af te baken. Ek het as navorsingsveld gekies die gebied tussen Port Nolloth en Jeffreysbaai, wat die volgende vissersgemeenskappe (beginnende by Jeffreysbaai) insluit: Stormsrivier, Plettenbergbaai, Knysna; Stilbaai, Gansbaai, Hermanus, Somerset Strand, Vishoek, Kalkbaai, Houtbaai, Clifton; Die Kaapse Dokke, Paternoster, Velddrif, Laaiplek, Dwarskersbos, Lambertsbaai, Doringbaai, Hondeklipbaai, Port Nolloth.ENGLISH ABSTRACT: No abstract availabl

    Die taal van die Velddrifse vissers

    No full text
    Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1950.Full text to be digitised and attached to bibliographic record
    corecore