6 research outputs found

    Rebuffing Royals? Afrikaners and the royal visit to South Africa in 1947’

    Get PDF
    This article traces the responses of Afrikaners to the symbolism and political purposes of the 1947 royal visit to Southern Africa, the first post-war royal tour and the first visit of a reigning sovereign to the Union of South Africa. Taking place in the aftermath of a war that had caused bitter political divisions within Afrikaner ranks and stimulated radical populist nationalism, a royal tour intended to express the crown's gratitude for South Africa's participation in that war was bound to be contentious. Drawing on press accounts, biographies, autobiographies and archival sources, this article argues that the layered reactions of Afrikaners demonstrate that, even on the eve of the National Party's electoral victory on a republican and apartheid platform, attitudes towards monarchy and the British connection were more fluid and ambiguous than either contemporary propaganda or recent accounts have allowed. The diverse meanings attributed to this iconic royal tour reveal a process of intense contestation and reflection about South Africa's place in an empire that was in the throes of post-war redefinition and transformation, and confirm recent characterisations of the 1940s as one of manifold possibilities such that outcomes, like the electoral victory of the National Party in the following year, was far from pre-determined

    Die Kaap tydens die eerste Britse bewind, 1795-1803

    Get PDF
    Thesis (PhD) -- Stellenbosch University, 1971.INLEIDING: Teen die einde van die agtiende eeu het die Kaapkolonie se bevolking uit tussen 60 000 en 70 000 siele bestaan. Hiervan was ongeveer 22 000 Christene (van wie ongeveer 20 000 Blankes was), 25 000 slawe en 14 000 Hottentotte. ) Daarbenewens het ook onbekende getalle Boesmans en Bantoes hulle in die noordelike en oostelike dele van die kolonie onderskeidelik bevind. Teen 1795 was daar nog geen noordgrens vir die kolonie vasgestel nie

    Die administrasietydperk van Lord Caledon (1807-1811)

    No full text
    Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1963.Full text to be digitised and attached to bibliographic record

    Die historiese ontwikkeling van die Onder-Olifantsrivier, 1660-1902 : 'n geskiedenis van die distrik Vanrhynsdorp

    Get PDF
    Scholtz's contribution originally published as Thesis (DLitt) -- University of South Africa.Gilomee's contribution originally published as MA thesis, University of Stellenbosch.Thesis (PhD) -- Stellenbosch University 1964Condition of images on pages; 294, 302, 303, 306 and 336 are very poor due to the condition of the original hard copy.AFRIKAANSE OPSOMMING: Skrywer het aanvanklik beplan om rekenskap te probeer gee van die historiese stroom in die Wes-Kaaplandse kusvlakte, tussen die Olifants- en die Oranjerivier gedurende die negentiende eeu. Hiervan moes afgesien word, omdat dit alras geblyk het dat die opset en omlyning van so 'n onderwerp, die afbakening van die gebiedsterrein en die omvang van die bronne, probleme van 'n ongewone aard sou oplewer. Genoemde en ander oorwegings het daartoe gelei dat die geografiese terrein beperk is tot die veldkornetskap Onder-Olifantsrivier (ook genoem die Mond van Olifantsrivier, Onder-Kompanjiesdrif, die wyk Troe-Troe en die distrik Vanrhynsdorp; laasgenoemde sedert die end van die vorige eeu). Terselfdertyd is die tydvak dermate uitgebrei dat 'n historiese beeld van 'n Kaaplandse plattelandse distrik oor nagenoeg 'n kwart-millennium (1660 tot 1902) daargestel kon word. Die jaartal 1660 dagteken die aanvang van 'n sestal Hollandse ontdekkingsreise langs die Olifantsrivier af, reise wat daarop bereken was om die pad na die mitiese Vigiti Magna en die fabelagtige Monomotapa oop te slaan. Die einddatum van die proefskrif wat inderdaad ook die slot van 'n historiese drama in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aandui, sluit in meer as een opsig die tydperk van stadige en vertraagde ontwikkeling in die Onder-Olifantsrivier finaal af
    corecore