6,619 research outputs found

    Service Parts Inventory Control with Lateral Transshipment that Takes Time

    Get PDF
    In equipment-intensive industries such as truck manufacturing, electronics manufacturing, photo copiers, and airliners, service parts are often slow moving items for which, in some cases, the transshipment time is not negligible. However, this aspect is hardly considered in the existing spare parts literature. We assess the effect of non-negligible lateral transshipment time on various aspects of spare parts inventory control. Furthermore, we introduce customer-oriented service levels by taking the uncommitted pipeline stocks into account. A case study in the dredging industry shows that lateral transshipment may lead to lower system performance, which supports the results from some recent studies. Furthermore, we find that considerable savings can be obtained when we include the uncommitted pipeline stocks in both base stock allocation and lateral transshipment decisions.inventory control;METRIC;customer-oriented service level;lateral transshipment

    Die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur uit die standpunt van die letterkundige

    Get PDF
    Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal wees om breedvoerig daarop in te gaan. Ek sal volstaan met enkele aspekte daarvan te beklemtoon wat nodig is vir my betoog — dit sal nóg wees op die gevaar af van herhaling van wat reeds gesê is

    Hendrik Stoker as mens

    Get PDF
    Dis met gemengde gevoelens dat ek die versoek aanvaar het om iets te skryf na aanleiding van die feit dat prof. H. G. Stoker op 4 April 1964 sy vyfensestigste verjaarsdag gevier het: dankbaarheid om ’n mooi lewe van diens aan sy kerk, sy volk, die wetenskap; weemoed by die gedagte dat ook vir hom die tyd aangebreek het dat sy vaste verbintenis beëindig sal word met die Universiteit wat hy so trou en met die aanwending van sy buitengewone gawes gedien het oor ’n tydperk van veertig jaar

    Genetic and memetic algorithms for scheduling railway maintenance activities

    Get PDF
    Nowadays railway companies are confronted with high infrastructure maintenance costs. Therefore good strategies are needed to carry out these maintenance activities in a most cost effective way. In this paper we solve the preventive maintenance scheduling problem (PMSP) using genetic algorithms, memetic algorithms and a two-phase heuristic based on opportunities. The aim of the PMSP is to schedule the (short) routine activities and (long) unique projects for one link in the rail network for a certain planning period such that the overall cost is minimized. To reduce costs and inconvenience for the travellers and operators, these maintenance works are clustered as much as possible in the same time period. The performance of the algorithms presented in this paper are compared with the performance of the methods from an earlier work, Budai et al. (2006), using some randomly generated instances.genetic algorithm;heuristics;opportunities;maintenance optimization;memetic algorithm

    Christiaan Maurits van den Heever.

    Get PDF
    Met die dood van C. M. van den Heever het ons ’n figuur ontvalwat ’n betekenisvolle rol in ons literêre lewe en in ons volkslewe gespeel het

    Rembrandt en die Bybel.

    Get PDF
    Onlangs het ek in ’n Nederlandse weekblad iets gelees wat tot diepnadenke stem. Dit was die uitspraak van ’n ontwikkelde Oosterling wat sy groot bewondering vir die Westerse kultuur betuig het en sy besef van wat dit nog vir die Ooste sal beteken. Maar, het hy besluit,wat die Weste tot daardie hoogte laat styg het, is die Christendom, en die Christelike geloof is nie ineer die bronaar van sy geestelike lewe nie

    Iets oor die ontwikkeling van die karakter van die persoonlike in die jonger Afrikaanse digkuns

    Get PDF
    Waar my opdrag enigsins vaag was en dit moeilik was om aan te sluit by die drie voordragte wat ek vanoggend eers gehoor het, het ek gebruik gemaak van die vryheid wat die voorsitter my toegestaan het, om die onderwerp waaroor ek ’n paar gedagtes sal uitspreek, te formuleer soos bo aangegee

    Die kuns van Maggie Laubser . 1)

    Get PDF
    Dis vir my ’n groot genoeë om iets te mag sê oor die kuns van 'n vrouw at jare lank haar pad eensaam gegaan het, trou gebly het aan haar kunstenaarsoortuiging en nie toegegee het aan die smaak van die publiek, geenkompromieë daarmee gesluit het terwille van populariteit of stoflike gewin nie

    Enkele gedagtes oor kuns, Godsdiens, sedelikheid en sensuur

    Get PDF
    ’n Kunswerk spreek tot ons op meer as een manier

    Enkele gedagtes oor kuns

    Get PDF
    Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U as Filosofiese Vereniging op te tree en dit nogal met hierdie onderwerp wat ryk is aan so’n verskeidenheid vanaspekte en probleme wat die wysgeer en die estetiese beskouer vanuit sulke uiteenlopende standpunte benader—selis as dieselfde terminologiegebruik word, is die konnotasie daarvan dikwels so verskillend by die filosoof en die stetikus dat liulle gevaar loop om heltemal by mekaar verby te praat
    • …
    corecore