7,926 research outputs found
Service Parts Inventory Control with Lateral Transshipment that Takes Time
In equipment-intensive industries such as truck manufacturing, electronics manufacturing, photo copiers, and airliners, service parts are often slow moving items for which, in some cases, the transshipment time is not negligible. However, this aspect is hardly considered in the existing spare parts literature. We assess the effect of non-negligible lateral transshipment time on various aspects of spare parts inventory control. Furthermore, we introduce customer-oriented service levels by taking the uncommitted pipeline stocks into account. A case study in the dredging industry shows that lateral transshipment may lead to lower system performance, which supports the results from some recent studies. Furthermore, we find that considerable savings can be obtained when we include the uncommitted pipeline stocks in both base stock allocation and lateral transshipment decisions.inventory control;METRIC;customer-oriented service level;lateral transshipment
Some problems concerning water resources development in Africa
The invitation to contribute a short paper to the publication prepared on the occasion of the
official start of the survey of the lakes in the equatorial Nile is much appreciated. It gives me a
welcome opportunity to discuss certain problems of water resources development in Africa, problems
which are not perhaps restricted to this continent, but which I feel are nevertheless practical problems.
I have preferred to touch upon a number of problems in outline instead of attempting to discuss only
one but more thoroughly. I will first make some general remarks on the justification for the collection
of hydro-meteorological data followed by one or two observations on staffing problems. The
paper continues with some observations on the development of international rivers in Africa and ends
with some brief comments on those areas of research for which I feel there is particular need at this
juncture
Hendrik Stoker as mens
Dis met gemengde gevoelens dat ek die versoek aanvaar het om iets te skryf na aanleiding van die feit dat prof. H. G. Stoker op 4 April 1964 sy vyfensestigste verjaarsdag gevier het: dankbaarheid om ’n mooi lewe van diens aan sy kerk, sy volk, die wetenskap; weemoed by die gedagte dat ook vir hom die tyd aangebreek het dat sy vaste verbintenis beëindig sal word met die Universiteit wat hy so trou en met die aanwending van sy buitengewone gawes gedien het oor ’n tydperk van veertig jaar
Die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur uit die standpunt van die letterkundige
Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal wees om breedvoerig daarop in te gaan. Ek sal volstaan met enkele aspekte daarvan te beklemtoon wat nodig is vir my betoog — dit sal nóg wees op die gevaar af van herhaling van wat reeds gesê is
Rembrandt en die Bybel.
Onlangs het ek in ’n Nederlandse weekblad iets gelees wat tot diepnadenke stem. Dit was die uitspraak van ’n ontwikkelde Oosterling wat sy groot bewondering vir die Westerse kultuur betuig het en sy besef van wat dit nog vir die Ooste sal beteken. Maar, het hy besluit,wat die Weste tot daardie hoogte laat styg het, is die Christendom, en die Christelike geloof is nie ineer die bronaar van sy geestelike lewe nie
Genetic and memetic algorithms for scheduling railway maintenance activities
Nowadays railway companies are confronted with high infrastructure maintenance costs. Therefore good strategies are needed to carry out these maintenance activities in a most cost effective way. In this paper we solve the preventive maintenance scheduling problem (PMSP) using genetic algorithms, memetic algorithms and a two-phase heuristic based on opportunities. The aim of the PMSP is to schedule the (short) routine activities and (long) unique projects for one link in the rail network for a certain planning period such that the overall cost is minimized. To reduce costs and inconvenience for the travellers and operators, these maintenance works are clustered as much as possible in the same time period. The performance of the algorithms presented in this paper are compared with the performance of the methods from an earlier work, Budai et al. (2006), using some randomly generated instances.genetic algorithm;heuristics;opportunities;maintenance optimization;memetic algorithm
Christiaan Maurits van den Heever.
Met die dood van C. M. van den Heever het ons ’n figuur ontvalwat ’n betekenisvolle rol in ons literêre lewe en in ons volkslewe gespeel het
Iets oor die ontwikkeling van die karakter van die persoonlike in die jonger Afrikaanse digkuns
Waar my opdrag enigsins vaag was en dit moeilik was om aan te sluit by die drie voordragte wat ek vanoggend eers gehoor het, het ek gebruik gemaak van die vryheid wat die voorsitter my toegestaan het, om die onderwerp waaroor ek ’n paar gedagtes sal uitspreek, te formuleer soos bo aangegee
Die kuns van Maggie Laubser . 1)
Dis vir my ’n groot genoeë om iets te mag sê oor die kuns van 'n vrouw at jare lank haar pad eensaam gegaan het, trou gebly het aan haar kunstenaarsoortuiging en nie toegegee het aan die smaak van die publiek, geenkompromieë daarmee gesluit het terwille van populariteit of stoflike gewin nie
Vryheid en gebondenheid in die kuns
Die vraagstuk van vryheid en gebondenheid in die kuns staan, nie alleen in ons land nie, op die oomblik in die sentrum van die belangstelling. Dis ’n onderwerp wat baie aspekte het. Daarom is dit nodig dat ek vooraf my terrein bepaal. Ek stel my voor, en ek meen ook dat dit van my verwag word, om dit suiwer prinsipieel te benader. D.w.s. ek sal nie ingaan op die uiters belangrike praktiese aspek van die beleid wat ons moet volg — en die probleme wat dit meebring nie — waar leiding gegee moet word aan die opgroeiende jeug en aan almal wat nie die geestesrypheid besit om ’n kunswerk suiwer esteties te beoordeel nie. Vir daardie taak, waarvoor elkeen van ons in een of ander samelewingsverband of -verhouding te staan kom, is ’n duidelike prinsipiële insig in die wese van kuns, sy vryheid en sy gebondenheid, gebiedende voorvereiste. Ook sal ek my moet bepaal tot enkele kernaspekte, wat ek in die kort tydjie tot my beskikking slegs heel in die algemeen sal kan aanroer
- …