1,745 research outputs found

    Die afrikaner: definisie en konsep*

    Get PDF
    Die uitnodiging om deel te necm aan hierdie simposium het tot gevolg gehad dat ek deurgaans meer gewonder het oor die vraag waaroin die wêreld as’t ware so behep geraak het met die Afrika­ ner as om ’n antwoord te vind op die vraag wat deur die tcma gesuggereer word, naamlik wie is die Afrikaner eintlik? As volkekundige het ek hierin iets van die dramatiese ironic ervaar deur te dink aan daardie volke wat so veelvuldig deur ons volkekundiges besoek en waargeneem word, dat dit tot verleentheid en ergerlikheid lei. In hierdie geval bevind ek my nou in albei rolle te wete die van etnoloog en van lid van die volk op wie die mcnigvuldige disseksies uitgevoer word

    Straf en strafhervorming (I)

    Get PDF
    Ek waag my as sosiaal-wetenskaplike aan hierdie tema alleen met die oorweging dat dit nie uitsluitlik ’n juridiese inhoud het nie—al word die ook meesal voorop gestel—maar omdat die misdadiger en veral ook die gestrafde oortreder vir die maatskaplike sorg ’n belangrike vraagstuk lower, en in hierdie lig wil ek poog om enkele gedagtes oor die saak uit te spreek. Uiteraard kan dit nie geïsoleerd van die juridiese, sedelike en religieuse aspekte geskied nie

    Die optrede van die kommunistiese moondhede met betrekking tot afrika

    Get PDF
    Aanvanklik twee verduidelikende opmerkings oor die onderwerp. Die bewoording kommunistiese moondhede word met opset gebruik, soos later sal blyk, omdat dit m.i. om méér as 'n blote optrede van en om die verbreiding van die kommunisme as ideologie gaan. Ter wille van ’n noodsaaklike beperking word die fokus hoofsaaklik gerig op die twee leidende kommunistiese moondhede, Rusland en China

    Die onbekende Afrika

    Get PDF
    Die ou Latynse gesegde „ex Africa semper aliquid novi — uit Afrika altyd iets nuuts — is in die tweede helfte van die 20e eeunog nie van alle waarheid ontdaan nie. Hierdie uitdrukking impliseerper slot van sake tog niks anders as onkunde oor die kontinent nie

    Die Bantoe indie gevorderde arbeidsvorme*

    Get PDF
    Die inhoud van hierdie voordrag is in hoofsaak ’n verwerking van ’n lesing oor The Bantu as a White Collar Worker wat ek vroeër vanjaar voor ’n byeenkoms van die Johannesburgse afdeling van die National Development Foundation gehou het. Derhalwe wil ek ook my erkentlikheid teenoor die liggaam betuig vir die verlof om dieselfde stof te gebruik ten bate (hopelik) van die Afrika-Seminaar en terselfdertyd ook vir nuwe insigte waartoe die bespreking op genoemde byeenkoms my gelei het

    The contribution of the Gereformeerder Kerk to Afrikaner culture

    Get PDF
    The term culture is employed in this paper in the same comprehensive sense as in Van Til's work.l) Its fullest meaning is contained in the divine command to man to replenish the earth and to subdue it. God Almighty, by the strength of his Word, created what we usually refer to as nature in the broadest sense of the word. Man's calling is to "create", in a secondary sense, by unfolding the embryonics of nature. The Lord God created nature, man is bound by divine command to bring forth culture. The two specific and interrelated subjects then are the Gereformeerde Kerk and Afrikaans culture in mutual relation

    Die inheemse

    Get PDF
    Afgesien van die ou Egiptiese, is die belangrikste godsdienste in Afrika vandag die Islam, die Christendom en die sg. inheemse inboorlingreligieë

    Die kommunistiese moondhede en Afrika*

    Get PDF
    Hoewel in die opskrif die omvattende term Kommunisliese moondhede gebruik word, sal die aandag verderaan hoofsaaklik gegee word aan die intensies en optrede van Rusland en China as die twee leidende Kommunistiese state. Die orige state van die Sowjetblok is in werklikheid nie veel meer as werktuie en medearbeiders van die twee groot beleidmakers nie

    Swaziland demografiese en etnografiese aspekte

    Get PDF
    Swaziland verskil van die ander twee Britse Hoëkommis- sarisgebiede, Basoetoland en Betsjoeanaland, ook daarin dat sy bevolking meer gemengd is deur die aanwesigheid van 'n aansienlike min of meer gevestigde blanke bevolking. Die ver- skynsel hou verband met die posisie ten opsigte van grond- verdeling en -besit. Tabel nr. 1 gee 'n beeld van die bevolking- samestelling volgens ras en van die bevolkingsgroei

    Die bevolking van die Federasie

    Get PDF
    In die bestaande politieke konstellasie blyk dit duidelik genoeg dat die swaartepunt in Suid-Rhodesië lê vir sover dit sy totale getalsmeerderheid t.o.v. die blanke bevolking betref teenoor die ander twee gebiede. Daarteenoor is dit ewe duidelik dat Njassaland ’n swartmansland is
    • …
    corecore