2,698 research outputs found

    Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn

    Get PDF
    Op 5 Junie 1559 het Johannes Calvyne en van sy vurigste lewenswense vervuld gesien. Op daardie dag het die openingsplegtigheid van die Geneefse Akademie plaasgevind. Dit was inderdaad ’n plegtigheid. In die sg. summum templum en in die aanwesigheid van ’n groot aantal hoogwaardigheidsbekleërs en van 'n 600 studente het Calvyn die leiding van die opening waargeneem. Onder die hoë gaste was daar vier lede van die Senaat of Raad, enkele predikante en die benoemde hooglerare en lerare van die Akademie

    Ruilwaardes

    Get PDF

    Die instellingswoorde vir die Nagmaal. ’n Vergelykende studie van die vier berigte in die sinoptiese Evangelies en 1 Korintiërs 11

    Get PDF
    The instituting words for Communion. This article concentrates on the very wording and phrasing regarding the four reports in the New Testament on the institution of the Lord's Supper. Using a synopsis as the basis for discussion, a closer investigation is made of Jesus ’wording and phrasing of the symbolical meaning of the (breaking of) bread and the (giving of) the cup. It is pointed out that the early witnesses confront us with a twofold tradition: that of Matthew-Mark and that of Paul-Luke - both traditions having without questioning been acknowledged as the inspired Word of God. Certain points of agreement and certain points of difference are shown to be of importance for the exegesis but also for dogmatic and for liturgical practices. In this regard several points and questions are posited, for example with regard to the cup-words: it is obvious that throughout the four reports the cup and not the wine is mentioned. Similarly the fruit of the vine, rather than wine is referred to by Jesus. This raises the questions whether this feature is not to be regarded as a covenantal motif and what the implications of the reference to the new covenant are. This last matter proved to be the central issue concerning the institutional words of Jesus

    Ruilwaardes

    Get PDF

    „De voorbereidende school te Potchefstroom.”

    Get PDF
    Met die herdenking van die vyftigjarige bestaan van die Hoër Gimnasium, Potchefstroom, word in herinnering gebring veral die stigting,onderhoud en beheer van die inrigting waaruit die Hoër Gimnasium gegroei het

    Die Onderwys en Opvoeding van die Afrikaner in die Twintigste Eeu (I).

    Get PDF
    Die twintigste eeu het vir die Afrikaner waar hy ook in Suid-Afrika woonagtig was, baie donker aangebreek: In die loop van 1900 is die twee Boere-Republieke beset en al het die worstelstryd van die Boeremagte nog tot in 1902 voortgeduur, was die einde vanaf 1900 reeds beslis

    Die skepping van vaderlande in Suid-Afrika

    Get PDF
    Die historiese ontwikkelingsgang van “vaderlande” soos (tans bekend) in Suid-Afrika ten opsigte van die verskillende Bantoe etniese groepe en die Blankes is in hoofsaak gekenmerk deur ’n aanvanklike onstabiele en vloeibare grenssituasie, gevolg dear pogings om stabiliteit te bewerkstellig en gebiedssoewereiniteit vas te lê vir die toekoms van Suid-Afrika. Gebiedsgrense as synde in juridiese sin die limiete van ’n bepaalde staatsoewereiniteit en -gesag oor persone (onderdane en burgers) is egter nie absoluut nie en daar kan in die Suid-Afrikaanse situasie allermins verwag word dat die stabilisering van grense en gebiedssoewereiniteit die mobiliteit van mense in groter sosiale verbande oor intersuiatlike grense heen sal laat verflou of selfs ophef; dit sal eerder ’n ordening van bewegings oor grense heen (veral tussen die Blank gesentreerde ekonomiese sentra en die verskillende tuislande) tot gevolg hê

    Dr. J.D. du Toit en die onderwys

    Get PDF
    J.D. du Toit, ’n seun van die grondlegger, eintlik die vader van Christelik-nasionale onderwys in Suid-Afrika, het sy hele opvoeding ontvang aan skoolinrigtings met ’n Christelik-nasionale gees en rigting

    Hoër onderwys in Nederland. Interessante nuwe ontwikkelinge.

    Get PDF
    Gedurende verlede jaar hot daar in Nederland by die Staatsdrukkerijen Uitgeverijbedrijf, ’s Gravenhage, ’n uiters belangrike rapport verskyn. Dit is die rapport van die „Staatsconimissie tot Reorganisatie van hetHoger Onderwijs.” Hierdie kommissie was sinds April 1946 besig aan syondersoek en kon eers verlede jaar sy belangrike rapport indien
    • …
    corecore