46 research outputs found

    Sacerdoce de tous les chrétiens et sacerdoce ministériel dans la théologie de théodulphe d Orléans

    Get PDF
    El artículo presenta la forma en que Teodulfo de Orleans, clérigo carolingio de origen visigodo, soluciona la contradicción existente entre el sacerdocio universal y el sacerdocio sacerdotal. Su respuesta consiste en reconocer ambas formas de sacerdocio pero atribuyendo a cada uno características específicas. De esta manera no contradice los textos escriturarios pero mantiene y acentúa la distinción entre un orden clerical y otro laico.Fil: Hernandez Rodriguez, Alfonso Maria. Consejo Nacional de Investigaciones Científicas y Técnicas. Oficina de Coordinación Administrativa Saavedra 15. Instituto Multidisciplinario de Historia y Ciencias Humanas; Argentin

    Review

    No full text

    Availability, importance, and accessibility of postgraduate education for Orthotists and Prosthetists in South Africa: A mixed method study

    Get PDF
    Thesis (MHumanRehabSt)--Stellenbosch University, 2021.ENGLISH SUMMARY : Agtergrond: Ortotiste en Prostetiste speel `n belangrike rol in die rehabilitasieproses van persone met gestremdhede deur die verskaffing van orthoses en/of prostheses. Die hulpmiddels kan help om sekondêre komplikasies te voorkom, funksie te verbeter, gemeenskapsintegrasie te bewerkstellig en lewenskwaliteit te bevorder. Ortotiste en Prostetiste speel soms `n lewenslange rol in die lewe van `n persoon met `n gestremdheid. Tans in Suid-Afrika is daar drie opvoedkundige instansies wat voorgraadse studies aanbied ten opsigte van die Ortotika en Prostetika professie. Die doel van hierdie studie was om die beskikbaarheid, belangrikheid en toeganklikheid van nagraadse opleiding in die Ortotika en Prostetika professie in Suid-Afrika te ondersoek. Die doelstellings was om: • Die nagraadse opleiding tans beskikbaar in die Suid-Afrikaanse Ortotika en Prostetika professie te bepaal • Die deelnemers se mening oor die noodsaaklikheid van nagraadse opleiding vir Ortotiste en Prostetikuste in Suid Afrika te bepaal • Die behoeftes te bepaal ten opsigte van nagraadse Ortotika en Prostetika opleidingsprogramme • Te bepaal wat die hindernisse ten opsigte van die deelname aan nagraadse Ortotika en Prostetika opleiding in Suid -Afrika sal wees • Die voorkeure van die Ortotiste en Prostetiste te bepaal ten opsigte van die tipe en formaat van nagraadse opleiding Metode: `n Gemengde navorsingsmetode was gebruik. Fase 1 was kwantitatief. Data was ingesamel deur middel van epos vraelyste wat deur 47 lukraak ge-identifiseerede deelnemers voltooi is. `n Beskrywende analise was in hierdie verband gedoen. In fase 2 was kwalitatiewe data deur middel van oop vrae ingesamel van agt doelgerig geselekteerde deelnemers en die data is tematies geanaliseer. Die bevindinge van die twee fases was teenoor mekaar gestel en geintegreer in ‘n bespreking. Bevindinge: Die bevindinge het getoon dat die deelnemers nagraadse opleiding in ortotika en prostetika belangrik ag. Die deelnemers het verder ook verkies dat die nagraadse opleiding wat in ortotika en prostetika aangebied word, in verskillende formate aangebied moet word om die toeganklikheid van sulke programme te bevorder. Die deelnemers het geen toegang tot nagraadse ortotika en prostetika spesifieke opleiding nie en het beperkte toegang tot generiese opleidingsprogramme in Suid-Afrika. Dit veroorsaak `n afname in die deelname aan nagraadse opleiding in ortotika en prostetika. Daar was voorgestel dat een van die drie tersiêre opleidingsinstansies wat voorgraadse opleiding in ortotika en prostetika aanbied, `n nagraadse opleidingsprogram vir Ortotika en Prostetika in Suid-Afrika moet ontwikkel wat internasionaal erken sal word. Die huidige generiese opleidingsprogramme wat geskik sal wees vir ortotika en prostetika in Suid-Afrika, moet geidentifiseer word, en bygestaan word om meer inklusief teenoor ortotiste en prostetiste te wees. Verdere studies is nodig om die kwaliteit en effektiwiteit van voorgraadse opleiding in ortotika en prostetika in Suid-Afrika te bepaal.AFRIKAANSE OPSOMMING : Geen opsomming beskikbaar.Master
    corecore