9 research outputs found
Mulat-estetiek: ân Analise van Adam Small se dramas
Opsomming
In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere
aandag aan perspektiewe op die mulat as ân sosiale gegewe. Hierdie element bied ân
gepaste invalshoek omdat dit enersyds ân verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds ân uitgebreide literatuur bestaan waarin oor
die dramatiese, lewensbeskoulike en literĂȘr-teoretiese inkleding daarvan besin word.
Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om ân
leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.Web of Scienc