Die optimisering van vermalings-tegnieke vir ilmeniet erts

Abstract

Thesis (M.Ing.) -- University of Stellenbosch, 1999.ENGLISH SUMMARY: The aim of this study was to minimise the production of the -38 μm fraction during the milling process of ilmenite ore from the Rooiwater Complex and to increase the grade of the iron oxide-rich concentrate during the magnetic separation process. An intensive investigation was done on different milling equipment and methods to minimise or prevent the fine fraction from forming. Conventional ball and rod milling methods with different size distribution of the mi11ing media (homogeneous and heterogeneous) were used in the investigation. From the results obtained, it was clear that it is impossible to prevent fines from being produced but it can be minimised to a certain extent. It was concluded that a new approach in the concentration of the ilmenite ore is needed. This approach can be by screening the fines before the· different magnetic separation processes, investigate new high intensity magnetic separators or design a whole new extraction route for the ilmenite ore.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die produksie van die -38 μm fraksie tydens die vermaling van die ertse van die Rooiwater Kompleks te minimaliseer en om die graad van die ysteroksied ryke konsentraat gedurende die magnetiese skeidingsproses te verhoog. 'n Intensiewe ondersoek was gedoen op verskillende vermalings toerusting en metodes om die fyn fraksie te minimaliseer. Konvensionele bal- en staafvermalingsmetodes met verskillende grootteverspreidings van die vermalingsmedia (homogeen en heterogeen) was gebruik in die ondersoek. Vanuit die resultate verkry was dit duidelik dat dit onmoontlik is om die fyn fraksie te voorkom maar dit kan tot 'n mate geminimaliseer word. Daar is tot die slotsom gekom dat 'n nuwe benadering nodig is om die ilmeniet erts te konsentreer. Hierdie benadering kan wees deur die fyn fraksie uit te sif voor die verskillende magnetiese prosesse, ondersoek die nuwe hoe intensiteit magnetiese skeiers of om 'n nuwe ekstraksie roete vir ilmeniet te ontwerp.Maste

    Similar works