thesis

Investigating cable transfer impedance and layout for microsatellite applications

Abstract

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001.ENGLISH ABSTRACT: The co-existence of electronic devices and their attached transmission cables requires a careful planning regarding the energy leakage across cable shields. This leakage poses potential serious problems and impedes system functioning. This thesis pursues an investigation into the EMC cabling protocols for microsatellite systems. Network analysis techniques are applied in calibrating current probes and to recover the cable transfer impedance, Zr. The calibration approach provides accurate results for frequencies up to 600MHz. The methods used to determine Zr are based on injecting a disturbance current onto the outside of the cable-under-test (CUT) and measuring the corresponding voltage induced on the centre conductor. Useful results are obtained up to 80MHz with the use of a O.5m length of cable. It is thus proposed that Zr is a practical concept for shielding performance evaluation and for the testing of cable philosophy. The results are usable in classifying cables for verification and signal usage. Further research involves a prediction tool called an EMC ITS that simulates the hardware of a microsatellite system to allow studies on design trade-offs, transmission cable criteria and placement of devices.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gelyktydige bestaan van elektroniese toestelle en hul aangehegte transmissielynkabels benodig deeglike beplanning met betrekking tot die lek van energie deur die kabels se afskerming. Hierdie lekkassie kan ernstige probleme tot gevolg hê en die stelsel se funksionering belemmer. Hierdie tesis loods 'n ondersoek na die EMV bekabelingprotokolle vir mikrosatellietstelsels. Netwerk analise tegnieke word gebruik in die kalibrasie van stroom-probes en die verkryging van die kabel se oordragsimpedansie, Zr. Die benadering wat gevolg is in die kalibrasie verskaf akkurate resultate tot en met frekwensies van 600MHz. Die metode wat gebruik word om Zr te bepaal is gebaseer op die injeksie van 'n versteuringstroom op die buitekant van die toetskabel en die meting van die ooreenstemmende spanning wat opgewek word op die binne-geleier. Bruikbare resultate is tot en met 80MHz verkry met die gebruik van 'n kabel met 'n lengte van O.Sm. Daar word dus voorgestel dat Zr 'n praktiese wyse is om afskermingsprestasie mee te evalueer, asook vir die toetsing van kabel-filosofie. Die resultate is bruikbaar in die klassifikasie van kabels vir verifikasie en seingebruik. Verdere navorsing sluit in 'n voorspellingswyse wat 'n EMV GTS genoem word, wat die hardewaarde van 'n mikrosatellietstelsel simuleer om studie aangaande ontwerpkompromieë, transmissielyn kriteria en die plasing van toestelle binne die gebruiksomgewing moontlik te maak

    Similar works