thesis

Racism reduction in South Africa : a framework for understanding and designing an intervention program

Abstract

Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 2003.ENGLISH ABSTRACT: This review explores the availability of programs aimed at reducing racism in South Africa. A summary of legislation and policy directives is included to provide clarity and inject impetus into the need for such programs. There were difficulties in receiving information and reviewing such programs and therefore a conceptualisation of racism is provided along with an examination of current manifestations thereof. To assist in the future design of racism reduction programs a detailed exposition of principles shown to be crucial to racism reduction is also provided.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie literatuur oorsig ondersoek die beskikbaarheid van programme wat daarop gemik is om rassisme in Suid-Afrika te verminder. 'n Opsomming van wetgewing en staatsbeleid word as verklaring en motivering vir die behoefte aan sodanige programme ingesluit. Aangesien daar sekere probleme ondervind is tydens die insameling van inligting, asook by die ontleding van sodanige programme, word daar gefokus op die konsep van rassisme, asook op die huidige voorkoms daarvan. In 'n poging om die ontwikkeling van toekomstige programme wat daarop gerig is om rassisme te verminder, te vergemaklik, word daar 'n gedetailleerde uiteensetting van sekere beginsels wat onteenseglik verwant is aan die vermindering van rassissme, ook weergegee

    Similar works