Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012.ENGLISH ABSTRACT: A methodology is developed to manage the large number of RFI Culprits on a new Radio
Telescope location such as the South African site being developed in the Karoo, both during
construction and ongoing operations. The requirement for RFI control is presented, with brief
reference to the more traditional methods used by other Radio Telescope observatories. The new
approach is then presented, based on methods used in the engineering field of Logistic
Engineering. Three case studies are used to illustrate how the approach can be applied. Finally,
recommendations are made on how the approach can be implemented for new Radio Telescope
projects.AFRIKAANSE OPSOMMING: ‘n Metodolgie word ontwikkel vir die beheer van die groot aantal Radiofrekwensiesteurings
oortreders by ‘n nuwe Radio Teleskoop terrein, soos die Suid Afrikaanse terrein wat huidiglik in die
Karoo ontwikkel word. Die metodolgie geld beide gedurende konstruksie en gedurende bedryf.
Die behoefte vir RFS beheer word aangebied, met kortlikse melding van die meer tradisionele
metodes wat ander Radio Teleskoop Sterrewagte gebruik. ‘n Nuwe aanslag, gebaseer op die
metodolgieë van Logistieke Ingenieurswese, word dan aangebied. Drie gevallestudies wys hoe
hierdie nuwe aanslag toegepas kan word. Laastens word aanbevelings gemaak om hierdie nuwe
aanslag met nuwe Radio Teleskoop projekte te implimenteer