Meaning and Process of Conversion in the Encounter between Christianity and People of other Faiths as Reflected in Acts 13

Abstract

Die bevestiging dat Christelike sending onderskeidend verbaal (kerugmaties) van aard is, in die sin dat geloof uit die gehoor is en gehoor uit die evangelieprediking voortkom, word deur hierdie artikel versterk, maar terselfdertyd nie so dat dit ten koste van dade en diensbaarheid geskied nie. Maar bekering vind plaas by die aanhoor van die evangelie, en dan ook verder deur die getuienis van die toekoms, naamlik deurdat die roeping om ’n geheiligde lewe te lei, wat deur bekering voorafgegaan word, bevestig word. Dit stel ’n gebalanseerde siening van bekering daar, eerder as ’n  ‘piëtistiese’ of slegs ‘sosiale’ evangeliese verstaan daarvan

    Similar works