Stikoksidoel-narkose vir buitepasiente (nitrous oxide anaestesia for out patients)

Abstract

Distikstafoksied, stikstofmonoksied, srikstofprotoksied, stikstofsuboksied en salpeteragtige-oksied as kliniese vakterme is m.i. langdradig en pedanties, en ek gebruik dos die term stikoksidoel van die Duits, stickoxydul, en Hollands, stikoxyduul. Teenoor pasiente is die gebruik van die leketerm Jaggas natuurlik buiten· gewoon belangrik om die gas se aangenamer eienskappe te benadruk

    Similar works