Leksikografiese datakassies. Deel 3. Aspekte van datakassies in tweetalige woordeboek en 'n perspektief op huidige en toekomstige data-kassies

Abstract

This article, the third in a series of three on lexicographic data boxes, firstly focuses ona number of aspects of data boxes in bilingual dictionaries with the emphasis on different approaches in bilingual dictionaries with an African language as one of the members of the treated language pair. It is not possible to provide a comprehensive discussion within the limitations of an article. Then the discussion proceeds by looking at some new ways of using data boxes in online dictionaries. It is shown that the possibilities of the new medium allow lexicographers to employ data boxes in both traditional and non-traditional ways. It is argued that data boxes are expected to fulfil a variety of purposes ranging from navigational information and the provision of salient information to giving access to relevant data in dictionary-internal and dictionary-external sources. Lexicographers of online dictionaries have introduced new ways of using data boxes that have not yet been fully discussed in metalexicographic literature. This article gives an identification and a brief discussion of some of these innovative uses of data boxes. It stresses the potential that the online environment offers lexicography. Practical and theoretical lexicographers need to be aware of these possibilities and challenges. By embarking on a more comprehensive use of data boxes dic-tionaries can become even better containers of knowledge and can serve their users in an optimal way.Hierdie artikel, die derde in 'n reeks van drie oor leksikografiese datakassies, fokus eerstens op aspekte van datakassies in tweetalige woordeboeke met die klem op verskillende benaderings in tweetalige woordeboeke met 'n Afrikataal as een van die lede van die behandelde taalpaar. Daarna gaan die bespreking voort deur te kyk na 'n paar nuwe maniere om datakassies in aanlyn woordeboeke te gebruik. Daar word aangetoon dat die moontlikhede wat die nuwe medium bied, leksikograwe in staat stel om datakassies op sowel tradisionele as nie-tradisionele maniere te gebruik. Daar word aangevoer dat die datakassies gebruik kan word om 'n verskeidenheid doel-eindes te bereik, wat wissel van navigasie-inligting en die verskaffing van belangrike inligting tot toegang tot relevante data in woordeboek-interne en woordeboek-eksterne bronne. Leksikograwe van aanlyn woordeboeke het nuwe maniere bekendgestel om datakassies te gebruik wat nog nie volledig in die metaleksikografiese literatuur bespreek is nie. Hierdie artikel gee 'n identifisering en 'n kort bespreking van sommige van hierdie innoverende gebruike van datakassies. Dit beklem-toon die potensiaal wat die aanlynomgewing aan die leksikografie bied. Leksikograwe moet bewus wees van hierdie moontlikhede en uitdagings. Deur met 'n meer omvattende gebruik van datakas-sies te begin, kan woordeboeke selfs beter kennishouers word en hul gebruikers op 'n optimale manier dien.This is the third in a series of three articles dealing with various aspects of lexicographic data boxes.The South African Centre for Digital Language Resources (SADiLaR)http://lexikos.journals.ac.zaam2022African Language

    Similar works