Analysis of the IEEE 802.15.4a ultra wideband physical layer through wireless sensor network simulations in OMNET++

Abstract

Wireless Sensor Networks are the main representative of pervasive computing in large-scale physical environments. These networks consist of a large number of small, wireless devices embedded in the physical world to be used for surveillance, environmental monitoring or other data capture, processing and transfer applications. Ultra wideband has emerged as one of the newest and most promising concepts for wireless technology. Considering all its advantages it seems a likely communication technology candidate for future wireless sensor networks. This paper considers the viability of ultra wideband technology in wireless sensor networks by employing an IEEE 802.15.4a low-rate ultra wideband physical layer model in the OMNET++ simulation environment. An elaborate investigation into the inner workings of the IEEE 802.15.4a UWB physical layer is performed. Simulation experiments are used to provide a detailed analysis of the performance of the IEEE 802.15.4a UWB physical layer over several communication distances. A proposal for a cognitive, adaptive communication approach to optimize for speed and distance is also presented. AFRIKAANS : Draadlose Sensor Netwerke is die hoof verteenwoordiger vir deurdringende rekenarisering in groot skaal fisiese omgewings. Hierdie tipe netwerke bestaan uit ’n groot aantal klein, draadlose apparate wat in die fisiese wêreld ingesluit word vir die doel van bewaking, omgewings monitering en vele ander data opvang, verwerk en oordrag applikasies. Ultra wyeband het opgestaan as een van die nuutste en mees belowend konsepte vir draadlose kommunikasie tegnologie. As al die voordele van dié kommunikasie tegnologie in ag geneem word, blyk dit om ’n baie goeie kandidaat te wees vir gebruik in toekomstige draadlose sensor netwerke. Hierdie verhandeling oorweeg die vatbaarheid van die gebruik van die ultra wyeband tegnologie in draadlose sensor netwerke deur ’n IEEE 802.15.4a lae-tempo ultra wyeband fisiese laag model in die OMNET++ simulasie omgewing toe te pas. ’n Breedvoerige ondersoek word geloots om die fyn binneste werking van die IEEE 802.15.4a UWB fisiese laag te verstaan. Simulasie eksperimente word gebruik om ’n meer gedetaileerde analiese omtrent die werkverrigting van die IEEE 802.15.4a UWB fisiese laag te verkry oor verskillende kommunikasie afstande. ’n Voorstel vir ’n omgewings bewuste, aanpasbare kommunikasie tegniek word bespreek met die doel om die spoed en afstand van kommunikasie te optimiseer.Dissertation (MEng)--University of Pretoria, 2011.Electrical, Electronic and Computer Engineeringunrestricte

    Similar works