Praktiese driedimensionele sirkel-interpolasie vir numeriesbeheerde masjiene

Abstract

Numerically controlled manufacturing machines provide for machining circles only in two dimensions. As a result of this limitation a wide variety of shapes can only be machined by making use of computer-aided design. In this article the theory is derived and a subroutine developed with which three dimensional circular interpolation with radius correction is made available for application in practice.Numeriesbeheerde vervaardigingsmasjiene maak voorsiening vir die sny van sirkels in slegs twee dimensies. Hierdie beperking veroorsaak dat 'n wye reeks vorme slegs m.b.v. rekenaargesteunde ontwerpprogrammatuur gesny kan word. In hierdie artikel word die teorie, afgelei en ' n subroetine ontwikkel waarmee driedimensionele sirkel-interpolasie met radiuskorreksie vir praktykgebruik beskikbaar gestel word.http://sajie.journals.ac.z

    Similar works