<p>Abstract: A music dictionary for the Internet fulfils the same functions as printed music dictionaries. An earlier music dictionary is as useful as a new one if its information is correct. But the fact that an Internet dictionary can at any time be corrected according to modern practices makes it, if not timeless, at least more up to date. Furthermore, the possibilities of illustrating with picture and sound open a wide field of usefulness. Nevertheless the lexicographer has to be aware of the different needs of different user types in different user situations. The dictionary being discussed, Musikordbogen, has been designed for text reception rather than translation or text production. After the inception of the dictionary has been described, the way the possibilities of the Internet has influenced the concept and the content of the articles and the outer texts is discussed.</p><p>Keywords: MUSIC DICTIONARY, DICTIONARY FUNCTIONS, SPECIALIZED LEXICO-GRAPHY, INTERNET LEXICOGRAPHY, TRANSLATION, TEXT RECEPTION, TEXT PRODUC-TION, MUSICAL KNOWLEDGE</p><p>Opsomming: Oor die tydloosheid van musiekwoordeboeke. 'n Musiekwoor-deboek vir die Internet vervul dieselfde funksie as gedrukte musiekwoordeboeke. 'n Vroeëre musiekwoordeboek is net so nuttig soos 'n nuwe een indien sy inligting juis is. Maar die feit dat 'n Internetwoordeboek enige tyd gekorrigeer kan word volgens moderne praktyke, maak dit, indien nie tydloos nie, ten minste meer op datum. Verder open die moontlikhede van illustrasie met prent en klank 'n wye veld van bruikbaarheid. Nogtans moet die leksikograaf bewus wees van die ver-skillende behoeftes van verskillende gebruikertipes in verskillende gebruikersituasies. Die woorde-boek wat bespreek word, Musikordbogen, is beplan vir teksontvangs eerder as vertaling of tekspro-duksie. Nadat die ontstaan van die woordeboek beskryf is, word die manier bespreek waarop die moontlikhede van die internet die ontwerp en inhoud van die artikels en die buitetekste beïnvloed het.</p><p>Sleutelwoorde: MUSIEKWOORDEBOEK, WOORDEBOEKFUNKSIES, GESPESIALISEER-DE LEKSIKOGRAFIE, INTERNETLEKSIKOGRAFIE, VERTALING, TEKSONTVANGS, TEKS-PRODUKSIE, MUSIEKKENNIS</p>