St Joseph in Early Christianity

Abstract

In die eerste millennium is gegewens oor Josef, die man van Maria, baie skaars. In sy werk, St Joseph in Early Christianity, bied Lienhard belangrike inligting wat die Nuwe-Testamentiese Apokriewe in die tweede eeu, en die kerkvaders tot aan die einde van die Romeinse Ryk (c600) oor hom verstrek

    Similar works