Faculty of Theology and Religion, University of the Free State
Abstract
Uit teks: Die skryfster bied ’n inleiding van die godsdienste van die Hellenisties-Romeinse tydvak aan. Eers gee sy ’n historiese oorsig van Aleksander die Grote se doen en late en sy visie, met die daaropvolgende ontwikkelinge in die sosio-politieke stelsels van die era