Die eerste sendeling as plaaslike hoofmanne in Hereroland*

Abstract

Slegs terloops vermeld dr. H. Vedder in sy w erk : „D a s alte Südwest-Afrika” (Berlyn, 1934, bl. 230) die feit d a t die welbekende Rynse sendeling C. Hugo Hahn, wat saam met sy mede-sendeling Johannes Kleinschmidt die eerste sendingstasies in Hereroland gestig het, self deur ’n erkende Hererohoofman, Kahitjene, as hoofman van die plek Barmen, waar hy ’n sendingstasie gestig het, beskou is

    Similar works