Farmakologie*

Abstract

As farmakoloog verbonde aan hierdie Universiteit sien ek my taak as tweeledig — eerstens om ’n bydrae te lewer tot die vorming van studente en behulpsaam te wees met die vergaring van kennis wat hulle later as aptekers nodig sal kry, en tweedens om te werk aan die uitbouing en voortgang van die wetenskap farmakologie. Dit is duidelik dat dit nie my bedoeling kan wees om voor so ’n gedifferensieerde gehoor soos u ’n sterk gespesialiseerde wetenskaplike betoog te hou nie. Vir vele van u is dit seker die eerste en enigste lesing wat u ooit sal hoor betreffende hierdie vertakking van die wetenskap. Daarom sal ek liefs ’n voordrag hou nie in nie, maar oor die farmakologie

    Similar works