Die reformatoriese geloofsbegrip: Rektorale Rede gehou op 31 Oktober 1952

Abstract

Ons behandel in hierdie rede alleen die wese van die geloof. Om deur te dring tot die wese van die reformatoriese geloofsbegrip moet ons eers daarop let hoe Rome die verband tussen geloof en Skrif soek. Rome het hierdie verband verduister deur die geloof te bind aan die kerk, wat self die Woord nodig het om te bestaan

    Similar works